Les 4 | Kwartaal 3 | Sonde in die Kerk

Episode 4 • July 24, 2026 • 00:49:50
Les 4 | Kwartaal 3 | Sonde in die Kerk
Saam in die Woord
Les 4 | Kwartaal 3 | Sonde in die Kerk

Jul 24 2026 | 00:49:50

/

Hosted By

Heinrich Viljoen

Show Notes

View Full Transcript

Episode Transcript

[00:00:00] Speaker A: Welkom by Sam en die Woord, jywekelikse reis dier die Bybel. Sam gesels ons oor die weesdiewe, ontdek niewe inzichte en groei in ons geloof. Bly in geskakel, die Woord wacht vir jou! [00:00:13] Speaker B: Vandagse program bevat die bespreking van seksuele sondes, soos dier Paulus in eenkorenteerds aangespreek. Die inhoud wordt vanuit een bybelse perspektief behandel en is bedoel vir geestelike ondrig en geloofsgesprek. Lysterarts, die diskretie wordt aanbeviel, vir al waar jongkinners samen luister. Goeiedag en welkom by Sam in die Woord hier op Adventiste Wereld Radio Afrikaans waar ons die weekse lees bespreek Ons is by lees nummer vier, wat handel oor sonde binnen in die kerk. Maar voordat ons daar word gaan gesels, wil ek niet eers my mede-aanbieders verwelkom. Saman my in die atelier is Konies. [00:00:54] Speaker C: Hello. [00:00:55] Speaker B: Lydia. [00:00:56] Speaker C: Hello, hello. [00:00:57] Speaker B: En John. [00:00:58] Speaker D: Hoi daar! [00:00:59] Speaker B: Luisterie, ek is baie bly ek klink so opgevonde John, wan die jocht het was maar een harde onderwerp waar we ons gaan gesels. Ons geëetheks geef vir ons min of meer een idee waar we ons gaan geselts en dit kom uit incorrenteerd soor succes vers 19 en 20. Of weet jy nie dat jylle lichaam een tempel is van die heilige gees wat in jylle is, wat jylle van God het, en dat jylle nie aan jylle self behoort nie, want jylle is dielgekoop vir die enig God dan in jylle lichaam en in jylle gees wat om God behoort. Maar voordat ons gaan begin met ons bespreking, John, sy hef ons ope met gebed gesublief. [00:01:38] Speaker D: Sekerlik, maak ons op liefie oot. Onse deedbare Heer, nie ons vader ons loof en prys die vonnelike naam vir hierdie leesstudie wat oor ons tafels gekom het. Here, verstaerk ons! in ons gedagt is. Help ons om te groei, sodat ons die diepe lese wat hier binnengevind is, kan inneem, verwerk en uitra aan die wereld daarbyte. Seen ons, hier waar ons nou daar gaan praat jyre, mag dit die woorde wees, en nie ons eie wat hier deerkom. In Christus naam, Amen. [00:02:14] Speaker B: Amen. Nou die les begyn dit om te sê dat ons brein is soos een spons. en dit is dan alles wanneer jy kyk, dink jy nie dat dit wel opgeneem word nie, maar dit neem dit toch wel op en dit gaan, dit ernsie binne in hierdie komplekse brain wat hierdie gebouw heet, stoer dit wanneer ons kyk en dit wat ons lees en dit wat ons inneem, dit self. En tot die mate heet dit wat ons inneem, een uitwerking oor hoe ons dink hoe ons voel, en die dinge wat ons doen. En dit is waarom ons, selfs as christen, so makkelik dier al die slechte dinge van hierdie wereld geraak word. Nou, ek wil dit op so'n manier sê, ja, ons word geraak dier die slechte dinge in die wereld. Maar, in die mate versaan ek wat gesê word, dit wat ek kyk, is die manier hoe ek dinge gaan raak sien in die wereld. en dit kan of positief wees, of dit kan negatief wees. En ons elke net te kiese hoe dit ons gaan aanraak. Nou, verlede week het ons gekyk na wat Paulus beskryf het en hoe hy die kerk aangeraad het om nie partijdig te wees nie, en ook nie om faksies in die kerk te veroorzaak nie. Want ons kon sien wat gebeur het wanneer die een die kant daar klop en die andere die kant daar klop. Maar toe het hulle in die lees genoem dat dier om dit toe te laat in die kaart, leid dit na andere dinge toe. En een van die dinge waarop daar gesint speel was, is hoe dit wat ons vandag gaan geseld. So, kom ons maak nou ons harte op, ons hoor wat die boodskap is, en asseblief, dit wat ons gaan bespreek, is nie bedoel om te sê dat ons sê dit is wat die probleem is nie. of jy het daar die probleem nie. As jy hierin veel weet dat dit een probleem is, praat met hom. As jy nodig het om met iemand te geseld en berading te kry as gevolg van dit wat ons gaan bespreek, kry berading. Kontak ons nie by die radiostasie en ons sal definitief jou in kontak sêt met ons berader wat diel is. Het is nodig om oor die dinge te geseld, so ek wil dit nie daar plaas as een brief Onder geen omstandighede moet het voel dat ons vandag een vinger wys nie. Ons moet eerder dit kyk in die licht van hoe dit in die woord van God opgeskryf is en daar volgens die standaard vir ons levens dan daar volgens bepaal. So kom ons gaan naar Sondagse gedeelte toe en ons gaan sylfs bykkie daar oor en dit is wanneer geloof in praktyk strydig is. En daar is tegen sylfs ons moet kijk naar 1 Korintheerts vers 5 vers 1 tot 13. So ja, ons gaan bykkie Woorde dat ek hier gebruik, en soos wat ons vooraf gesê het as een brief, as daar enige jongkinners is wat saam luister, hou ons gebruik jullie diskretie hiervoor, want ons gaan moed gesels oor sekere dinge wat moeilik is om oor te gesels, maar wat nodig is om oor te gesels. So ons begin daar in enkele enkele teelt soos ek vijf vers 1 tot 13. Ons gaan nie al die verse lees nie. John, kan ek je vraag om van my vers 1 tot 5 vers 3 te lees? [00:05:54] Speaker D: Is reg. [00:05:55] Speaker B: Dan Lydia, ek gaan jou vraag om van my vers 4 en vers tot by vers 6 te doen en dan kon jy eers kan jy ff my doen vers 7 tot by vers 9. Ons gaan nie die rest deelnees nie, ek wil op daar die paar focus om te kyk hoe is geloof in praktyk srydig soms met mekaar. [00:06:20] Speaker D: 1 Korinthius 5 vers 1 tot 3. Een mens hoor werkelijk waar van onsiedelijkheid onder jylle, en dan is soort seksuele losbandigheid, wat selfs nie onder die heidene geduld wordt nie, dat een man met sy vader sy vrou saamleef. Toch is jylle reeds hoogmoedig. Moes jylle nie eerritreer en toesien dat hy, wat hierdie daad gepleeg het, onder jylle midde verweider wordt, Wat my betref, alhoewel ek lichamelik alweesig is, is ek in die gees by julle, asof teenwoordig het ek reeds die man wat soe ding gedoen het, geoordeel. Let wel luisteraas, hierdie is die Afrikaans 2020 vertaling. [00:07:04] Speaker E: Ek moet sê, dit is beteken lekker om so die bykie opgedateerde Afrikaans te hoor. [00:07:08] Speaker D: Nee! [00:07:10] Speaker E: Maar nou ja, en dan les ek vir ons vers 4 tot 6. In die naam van onze Heere Jesus Christus, as jylle vergader het, en my gees som met die kracht van onze Heere Jesus Christus, om so iemand aan die satan oor te lever, tot verderf van die vlees, so dat die gees gered kan word in die dag van die Heere Jesus. Jylle rum is nie mooi nie, Weet jylle nie dat die bykie sierdeeg die hele deeg sier maak nie? [00:07:44] Speaker C: Saai we dan die ou sierdeeg uit, so dat jylle een nieuwe deeg kan wees, soas jylle inderdaad ongesierd is, want ook ons paaslaam is vir ons geslag, namelijk Christus. Dat ons, laat ons dan feesweer nie met die ou sierdeeg of met die sierdeeg van ondieg en boosheid nie, maar met die ongeseerde broede van reinheid en waarheid. Ek het jylle in my brief geskrywe om nie met oorreder om te gaan nie. [00:08:27] Speaker B: So, ons het hier te doen met 3 dinge wat genoem is. Eerstens, Jan, jy het vir ons die gedeelte gelees wat Paulus sê, daar word dinge gedoen, waar word daar oorgesien word, maar dan in vers 2 praat hy van die probleem, hoekom hulle dit oorgesien. Vers 2 het gesê, hulle is oogmoedig. Die oude Afrikaanse opgeblaas, so ek hou van die woord oogmoedig. So, hulle het so oogmoedig geraak, dat hulle nie meer die waarde probleem wegmaak nie, hulle maak ieder ander probleem weg in plaas van om die probleem op te loos Lydia, jy het toe in die tweede gedeelte min of meer die selfde idee gekry maar toe word daar gepraat van geom aan die satan oor nou, daar is een interessante een, wat sê jy, wat word daarmee bedoel? [00:09:20] Speaker E: Dit klink poeie erg Maar dit sê gie hom aan die satan oor so dat sy geest gered kan word dyr Christus. So ek dink wat die eindlik probeer gesê word is dat weis vir hom sy verkeerde wee, weis vir hom dat hy in die weg van satan stap so dat hy kan terugkeer na Christus toe. [00:09:50] Speaker B: Dan in die tweede gedeelte Jy wil die derde gedeelte. Of die derde gedeelte, dankie. So in die derde gedeelte verspreek hy dan, hoe ons dit behoort te doen. En die focus is terug na die kruis. Want hy wyst terug na, sy, die paaslam. Maar dan noem hy na, sy, die seerdeeg. So waarom jy weeg hy die twee op? Hy sy, wat gebeur wanneer jy seerdeeg binnen die brood sêt? [00:10:19] Speaker D: En die hele brood word seer. En wat word gevul met seerdeeg? [00:10:23] Speaker B: en die seerdeeg is die oorzaak dat die brood rys, so hy word opgeblasen. So hy sê die probleem wat jylle het is, jylle is inderkeer die mooie brood, maar jylle toegelag dat jy daar goed inkom, wat daar nie behoor te wees nie. So die rechte manier om dit op te los is, die paslam ja, maar dan ook om ongesiedeld te wees, beteken om reinheid te beoefen en waarheid te beoefen. So, met dit in gedachte, vanuit ons kyk na geloof en die praktyk, hoe behoort ons dan daarmee te werk? Soos die vraag wat gevraag word, wat er dinge word duidelik in die skrif verbied, Dinge wat ons destater wille van soekenaamde liefde en aanvaarding die gevaar loop om te dood. [00:11:15] Speaker D: Eindig! Wil jy nou baie graag hee dat ons hierdie moet noem? Want as ons dit gaan noem, dan moet ons dit noem soos wat dit is. [00:11:26] Speaker B: Nee, noem ons soos wat dit is. [00:11:28] Speaker D: Hoereerderaai! Homoseksualiteit, daar is nog een hele paar van hulle. Dronkhartskap. [00:11:37] Speaker B: Dinge binnen in die kerk. Dink aan dinge binnen in die kerk, wat binnen in die kerk is, wat makkelijk is om... [00:11:43] Speaker D: Skinner stories. ...te [00:11:44] Speaker B: oorzien, want ons moet liefde hee, ons moet verdraagsamheid hee. Saloosbandigheid nie ook dan, he? Ja, dit doen, dit doen, [00:11:55] Speaker C: in meeste keer. Dat hang af hoe jy daarna kyk. Betyk jy gedra die mense hyle boi goed by die kaark? Ja, [00:12:04] Speaker D: soveel soe dat jou mede broers en sisters nie actually kan sien dat daar fout is nie. Maar dit is hoekom, eindelik. Ons vonderstel is om klein gemeenskap te wees, waar ons in mekaarse gezichte kan wees, mekaar in die oor kan kyk en kan raak sien, hy is een probleem. Ons moet dit aanspreek. Hmhm, daar was [00:12:28] Speaker B: nog een gewees wat Konies my genoem het. Eien wat ons nie altyd aan dink nie, maar ek kan nie die Afrikaanse woord daarvan onthou nie. Ek weet nie die Engelse woord is glatte nie. En sy noem dit vir my, en ek sê vir my, maar is jy sikker al van die bybel, praat al van, en toe gaan kyk sy, en daar sy jyle paar tekst in spreek, en so, ek wil dit loos vir die luisteraars, om daar in te gaan soek. En gaan kyk wat sy dit. [00:12:53] Speaker E: En, so. Als iemand weet [00:12:56] Speaker C: van, [00:12:59] Speaker E: Die spreekwoordelike 7 deadly sins is glat in die een van hulle. Sê? En jalousie. Ja, vratigheid. Jalousiem. Jalousie. En dis een van die dinge wat die mens dalk nie. Dis dalk nie so duidelik nie. Want kom ons wees eerlijk in die kaak, vandaag is meeste van die zonde nie so opmerkbaar nie. Want dan kan mense vinger swijs. Maar dit is die goede swatse half onder die radar gebeur. Oeh, oeh, oeh, wat [00:13:31] Speaker B: van trots. Trots! Maar wat nou? As ek jaloers is, en Paulus noem dit nog ots, nie? Hy het vir hulle dit gesê, laatst ek sy les het ons het gelees, want hy sê hy, jy het jaloers het toe in die tweede dag, wat onder julle is. En nou kom hy en hy sê vir hulle wat die ware probleem is. Daie klein goeikies laat ons toe en ons probeer om daarmee weg te speel en ons focus so veel daarop, dat die groter probleem wat eindig daar is, soms onder die mat en geveel word. En dit is wat dit gevaarlik maak. Hoe anteer ons dat wanneer hierdie skandale uitbreek? Wat behoort ons te doen? Hoe behoor die kaart te reageer? En hier kom vir my seker die moeilikste gedeelte. Dit is kom ek julle gevraag net om tot bij vers 9 te lees. Van die woorde wat sê Paulus in vers 10 tot by vers 13, dit vos sê, nie die ouleders van die wereld of die gedagarts, of oulewerts, of afgodseenarts in die algemeenie, vandaan sy jylle uit die wereld moet uitgaan. Maar nou skryf ek on jylle om nie om te gaan met iemand wat al stane as sy broeder bekent, ou redder is, of sy geeraard, of sy afgoedendienaar, of sy kwaadspreker, of sy dronkaard, of sy rover nie. Van soe iemand moet jylle saam eet nie. Want waarom sou ek ook die wat byte is oordeel? Oordeel jylle nie, die wat binnen is nie. Maar die wat buiten is, oordeel God. Verweider toch die slechte mens onder jylle [00:15:14] Speaker D: uit. Jy moest klem daar so geplaas het op die, verweider toch die slechte mens. Onder [00:15:22] Speaker B: jylle uit? Onder jylle uit. So, hoe hanteer jy wanneer een skandal in die kerk inkomt? So daar word een paar dinge hier genoem. In die enkele hendels, 4542 en 4513, word al gewys na wie die man is. 451 praat eindelijk van die man wat met die vrou van sy vader geslap het. En van wat dit verstaan word, en ek het bykie gaan nalees, en ek het eerst gesê, nee maar, dit maakt nie vir my sin dat jy kan sê, dit was nie sy man nie, maar, meestal van die commentaars sê, dit was sy... Skoenman. Sy stiefman. Sy stiefman, ja. Dit was sy stiefman gewees. Dan gaan hy, en hy sê, jylle is so opgeblase dat, in plaas dat jylle liever jy die zonde betreer, ken hulle dit eindig goed. Julle raak nie ontslaaf van die probleem nie. So, wat moet gedoen word? Raak ontslaaf van die probleem in die kerk. So hierdie verweisa na kerkdig wat moet plaasvind. Maar dan noem hy iets anders in. Hy sê om soeiemand aan die satan oor te lever tot verderf van die vlees. En hierdie is een baie Ek denk Lydi had dit laast keer so gesê, hydy as wanneer ek, ek verstaan nie vir Paulus so lekker nie, hy praat nou met my hier aan het taalliesel, maar toegaan lees ek bykie op waarna to dit verwees. En in die Bible Exposition Commentary word die volgende baie mooi uit eend gesit van wat dit behoort te wees. Hoe rak ons ons sla van hierdie probleem? En die schryver verweister dit en sê gaan kijk nou wat in vers 7 en 8 geskryf is. Dit praat oor die paslam. In vandagse terme praat dit dan oor die nagmal. Ek gaan dit nou in Engels vir ons lees want dit maak niet meer sin. Die beeld hier is die van die Passoversuppe. Jesus is die lam van God die zijn bloed gedeelde is om ons van die sinne te vervoer. De Joods in Egypte werden van moord vervoer door die toepassing van die bloed van die lam. Volgens die toepassing van die bloed het die Joodse familie die Passoversuppe gegeten. Een van die behoefte was dat geen geest, of levens, in haar woningen gevonden is. Selfs die brood van die feest was onlevens. Leven is a picture of sin. It is small but powerful. It works secretly. It puffs up the dough and it spreads The sinning church member in Corinth was like a piece of yeast. He was defiling the entire loaf of bread, the congregation. It was like a cancer in the body that needed to be removed by drastic surgery. The church must purge itself of old living, the things that belonged to the old life, before we trusted Christ. We must also get rid of malice and wickedness. There was such a great deal of hard feelings between members of the Corinthian church and replace them with sincerity and truth. As a loaf of bread, the local church must be as pure as possible. However, the church must not judge and condemn those who are outside the faith. The judgment is future and God will take care of it. Paul emphasized once again the importance of separation from the world. Christians are not to be isolated but separated. We cannot avoid contact with sinners, but we can avoid contamination by sinners. As een geprofeseerde Christe is schuldig van die sin die hier naam het, moet die kerk met hom behandel. Individuele members moet nie met hom komponereer, dit beteken om met of intiem te associereer, hulle moet nie met hom eet, wat private hospitaaliteit kan beoordeel, of waarsinnig die publieke observaties van die Heerse sipper. die kerkdiscipline is nie eenvoudig of populair, maar dit is belangrijk as dit goed gedaan is, kan God dit gebruik maak om die oorwaande geliefde te vervang en te vervang. 2 korinthians 1 vers 11 indiek dat dit man vervang het en vervang het vir fellowship, dit is nie mooi nie, maar wat dit sê nie, dit is nie wat duidelik gemaakt word en ek spaar bly vir die manier hoe dit hier uitgebeeld is. Je kan nie iets saam met hom eet nie. As ons weet van sonde in die kerk en het wort nie aangespreek en die sonde uitgeroei nie, hoe kan ons by die nachtmaal tafel sit en vergeet dat alles oké is? Oké, kan ek [00:20:31] Speaker C: nou [00:20:33] Speaker B: Speek in die wilwees. Ja. So [00:20:36] Speaker C: wat doen ons nou as meire christene as kom ons die prerakant die probleem is? Hy het nou seksuele sonde gepleeg en... Die word onder [00:20:51] Speaker B: die matting gefyrm. Ja. Sure. Het is moeilik om daar te gesels, maar dit is wat ook plaas vind. En hoe hanteer jy dit wanneer daar nie opgetred word nie, maar die bewijs is daar? Wel, sien, [00:21:08] Speaker D: dit is nou waar die ouderlinge, by voorbeeld, ek weet in Paulus' dag, as die ouderlinge, dit is dan hulle verantwoordelikheid om op elkaar te kom, die leraar aan te spreek, om om te vermaan, om om terug te bring na Christus toe. Weet jy wat, kom sê dit nie terug ek, Matthies 18. Nee, dit is ons Matthies 18. Ja, so werk hier Matthies 18, vermaan om, roep om, bring om terug. Maar, dan terwyl die sonde dan aangaan, hoe kan jy dan jou medelidmate na die kaart toe, laat gaan. [00:21:57] Speaker B: Met die wete dat dit daar een probleem is. Neetsoa. Weer eens, luisteraarts, dat dit wat ons hier sê, is nie om vinger te wys nie. Dit is wel feite wat aangespreek moet word, want hier is waar we die lees gaan. Paulus sê, daar was zonde in jylle midden, jylle was so opgeblase dat jylle nie die zonde aangespreek het nie. En dit is soms nodig om die zonde aan te spreek. En ek denk, dit sal ek iets wat ons voorend doe, dat ek in een bespreking moet doen. En een paar kenners inkryf wat om met jullie te doen gaat. Sê asjeblief, geef vir ons raad, hoe om met jullie situaties te hanteer. Want één, ons wil nie die kerkseel maak nie. Maar as iemand een daad gedoen het, en hy die kerkseel gemaakt, moet dat opgetree word. En hoe tree jy op daarmee? Hoe hanteer jy dit? Want ek weet van ee hele paar gemeente lede, waarvan ek gehoor het, wat dier dit is en dit is nooit opgetrees as wat dit opgetrees behoort te word nie. [00:22:55] Speaker C: Ja, en ongelukkig, ek is een baie erge mama-beer. As ek een ouderling of leraar of enige iemand my kinders aanraak op een manier wat nie reg is nie, kan ek jou beloof, ek sal dit op tevat. Dis nie om die kerk sy naam slag te maak nie, maar dis om my kind te beskarem. Hoe beskarem ons, [00:23:23] Speaker B: wat is wat ons gaan beweeg? Hoe beskarem ons die kerk sy identiteit, [00:23:29] Speaker D: Dinsdag? Tjoe, nou sien, konie sje het nou baie mooi aangeraak aan hy die punt. Want Dinsdags gedeelte spreek jy syr die Klas van Goeders aan. Nou ja, dit gaan nog steeds oor die seksuele gebeurtenis wat Paulus aanspreek, maar dit gaan oor soeveel meer as dit. Ons as kerklede is van ons tal mekaar in die oor te kyk, die probleem tussen ons self uit te sorteer, voordat ons naar die hoove van die sekulare wereld te gaan. Kom ons leesgegaan, dit is 1 Korintier 6 vers 1 tot 13. Hoe durf enig een van jylle wat een klag ten een ander het, dit door die onrechtvaardiges laat beslag en nie door hyliges nie? Of weet jylle nie, dat die hyliges die wereld sal oordeel nie? As die wereld dan dyr jylle geoordeel gaan wordt, is jylle onbevoogd vir die nietigste rechtssake, nou, dit wat Konies nou genoem het, is nie een nietige sake. Let wel. Weet jylle nie, dat ons Engels sal oordeel nie, hoeveel te meer die dinge van die alledaagse lewe As jylle een reksgeding oor alledaagse sake het, laat jylle dit beslecht door mense wat geen aansien in die gemeente het nie? Ek sê hier die dinge om jylle te beskaal. Is daar dan nie ees één weisse onder jylle wat in staat is om reks te spreek oor sy broer nie? Maar daar een gelovige, een meer gelovige eerder voor die hof en dit voor ongeloviges? Dit is reeds een volslaan nederlaag vir jylle, dat jylle hofsake ten mekaar maak. Waarom leie jylle nie? Liever onrecht nie. Waarom laat jylle jylle nie? Besteel nie. Maar jylle besteel en pleeg onrecht en dit nogal ten oor broers. So in terme van om die kerkse identiteit te beskerm, die het die mens omgeroep en dit het begin by Israel en dit het oorgedraad naar die Gentaals toe, waar ons geroep is om een besondere groep mense te wees. Ons is voor ons taal om met volle gerechtigheid en heiligheid mekaar aan te spreek, met liefde, om die saak uit te sorteer. Maar dan kom my vraag nou, ok cool, ek het nou my broeder bemaan, ek het mense gekry om saam te bemaan, ooggetijers, om die saak te hanteer, maar dit ga nergens jy nie. Wat doen ek [00:26:31] Speaker C: dan? Kiek, as ek aan jou sal ek sê, die klein nitte krities, jy het my doog van pudding gesteel, jy weet wat, whatever. Daie is nie iets om oordrachtig te bekleine, as jy nou wil pudding gaan maak het, vathardig. Mag nie, saak nie. Solang as wat amal kan eet en amal is appie, fine. Maar wanneer dit gekom in die groots en so is, daar is een volwassen man wat oogjes maak vir een kind, dan is dit een probleem. [00:27:09] Speaker D: Dan raak het dit soveel as saak. Precies. Wan die land heet wette tegen dit. En ek moet [00:27:15] Speaker B: ook sê, en dan waarvoor ek baie dankbaar is, By een van die Child Protection Workshops wat aangebied was vroeger in die jaar, by Sadawin, het hulle ons advokaat van die hulke konferentie genooi en tus die vraag ook daar geopend. En ek sê, so wat moet ons daar nou doen? Wan, enkele maneer sy ons met het onder elkaar uitsorteer, maar ons weet het wort nie uitgesorteer en hy daar baie raag het gesê. As hy die eerste moet wees wat dit sal doen, sal hy die eerste wees wat hierdie saak politie te vat. Dit moet aangespreek word. Wat ons wel ookie moet sien, is dit wat Paulus daarna geskryf het. En hierdie is moeilik, maar dit is belangrijk. Want hy skryf en hy sê, Moe nie dwal nie. Geen u reeders, of afgedienaards, of ekbrekers, of wellistegelinga, of soedemieta, of diewe, of geraards, of dronkaards, of kwaadsprekers, of roewels, of die koninkryk van God, beërwe nie. En dit was sommige van jylle. Marielle teol het afwas, Marielle is geheilig, Marielle is rechtvaardig in die naam van ons Heer Jesus, en die regies van onze God. Ek moet ook byse, as ek met vat is en wat daartyd is en wat vandag is, as ek weet van een persoon waarmee daar probleem is en hulle laat om toe, om dan by die kinders te werk, dan gaan ek definitief met sê, hey, luister die, ek denk dat jy sê dat ons moet hard praat oor die die ding. Julle kan nie so iemand daar toe laat nie. Ja, maar... O, beskyre my kind, of... Kom ons, kom ons, dit [00:28:59] Speaker E: gaan nie net toe seksuele dinge nie. Sê nou, als iemand wat aangekla is van geldverduistering, gaan jy die persoon nie tessurier maak? [00:29:13] Speaker C: Dat is nie een baie weisse plan om te hee nie. Maar, dit is nog steeds iets wat in gedachte moet gehou word. Je kan nie net Ek sê, ach die ouwe is so goed vir my. Ek sê parja, hy sal fine wees. Dis ongelukkig nie iets wat jy kan doen binne in die kark nie. Jy het vriendskap, maar jy kan nie sê, my vriend is een goeie idee om sekere goed te doen, vooral as jy die achtergrond ken van sy leven nie. Jy moet dit in acht neem. [00:29:56] Speaker D: Skies, ek wil niet gaan gee u so inspring. Nou, dit is goed om die verlede in acht te neem, maar ons kan ook nie die verlede verewig tegen iemand hou. As ek een fout gemaakt het en ek het werkelijk bekeer, my leven wyst dit. [00:30:16] Speaker C: Daar is dit een goeie idee om te sê, oké, kom ons Jy is op een trouwperiër, soos wat jy in enig gevaar [00:30:24] Speaker D: omgewe. Ons vertreid dan in klein dingetjies en jy bou jyself opgroot. Is dit [00:30:28] Speaker B: wat Paulus die probeer sê in vers 11 nie. Sommige van jylle was daar die dinge gewees. Jylle het jylle self daar in gekrym, maar jylle het bekeer. Daarom dan, omlede jylle laat afwas het beteken jylle is gedoop, is jylle geeilig en jylle is gerechtvaardig. So moet nie dat iemand kom en dan afkyk op jylle nie. Weer eens, dit is nie ons werk om ander mense te oordeel oor hulle verledenie. Dit is wel my werk om voorzichtig te wees en beraad te wees in gevalle. Maar, weer eens, sal jy vir Petrus toegelat het om die kerk te lei na dit wat hy gedoen het? Ek hoop jylle heel erg van my. Ja, ons moet die kerkse identiteit beskerm, en daar is gevallen wanneer dit gedoen moet word. Ons het een baie goeie kerkontleiding wat vir ons vertel wanneer sekere mense nie aan post kan wees nie, of uit te post het, uit te lee as gevolg van dinga wat gedoen is. En ek is blij ons dit, want dit help ons om die kerk te beskerm. Maar kom ons wees ook vertsiktig hoe ons dit doen, dat dit nie meer daarop lyk, dat ons die kerk so wil beskerm, dat ons allemaal die kerk het voljaag nie. Ek kom terug na die punt wat ek vroer vir jullie genoem het, ek dink nie ek het die op die opname genoem nie. En dit is in die boekhandeling van die apostels, hier is circa 25 praat uit van Apollos en Korinthe, en daar kom die punt baie duidelik door. Ons is so gefokus dat ons die sonde wil aanspreek, dat ons vergeet van die sonde. En ons jaag die sonde daar weg, omdat ons die sonde wil uitwis. Ons focuspunt moet wees, die kruiseerste. Bring die sonde daar, verstaan waar we uit gaan. En dan praat we die sonde. Maak het oop, as dit nodig is om dit te verduidelik en dat mense die ernstigheid daarvan kan sien, dan doen dit. Dit is wat Paulus gedoen het. Maar het jylle achtergekom voordat hy dit gedoen het, het hy eers die kruis aangeraak. En dit is waar dit met wees. En gelukkig, ons tijdhart groep vir ons baie vindig weg. So kom ons beweeg na woensdagse gedeelte toe. Wat is die teenmiddel vir seksuele losbandigheid? Die teenmiddel [00:32:52] Speaker C: teen seksuele... Ok, jou is een groot onderwerp. So ja, as u gaat jowel, sal mense sê die teenmiddel is die krys. Maar ons moet ook in acht neem dat as jy weet iemand sukkel met iets soos seksuele imoraliteit, sy pleeg my nie hulle in een posiesie plaas, voor hulle gaan met doorteens strijkel en strij en swoeg en sikkel nie. Dis nie wat ons moet doen nie. As ons weet, by voorbeeld, sorry Heinrich, ek sal jou maar gebruik as die slag over, ei sikkel met pornografie, ei Heinrich, dan sal ek nie gaan soek vir videos waar daar En die beste woord wat ek kan aandink is inkling tot enige seksuele En die wendus nie, want dan weet ek... Of movies gaan [00:34:01] Speaker E: kyk wat Dalkpiki Frans in bikini sê. [00:34:06] Speaker C: Een bieke te warm onder die kroeg maak. Daie goed gaan ek dan nie doen nie, want ek weet, dit is iets waar my huis ek op. Ek gaan hom nie blootstel aan iets wat hom weer gaan maak, strijkel nie. Ja. Want dit is dan nie rechtvaardig tegen oor hom nie. En as hy dit recht gekry het om daarvan te laat gaan, en ek kom en ek het vermoed om strijkel, is ek daar nie die een verantwoordelik voor die sonde wat hy gepleeg het [00:34:37] Speaker E: nie? Sweetie. Daarby wil ek net sê, hierdie jylle lees gaan maar oor seksualiteit, kom ons wees net dood eerlijk. En dit is een baie sensitieve onderwerp vir meeste mense. Ja. Maar nie nie dit nie. Dit is sensitief vir een goeie rede, want dit is baie persoonlik, baie intiem, maar saam met dit, dit is ook een van die slagste dinge wat je aan jyself kan doen. Ja. Een seksuele sonde. U sê dit so mooi, Dit is die enigste sonde wat in jou lichaam is. Dit wordt al een deel van jou. En dit is ook omdat dit te moeilijk is om dit tegen te strij. Want God het ons seksueel geskapen. Dit is nie asof dit een slechte ding is, nie. Maar dit is so'n baie verwronge uitdrukking van die wonderlijke seksualiteit in [00:35:46] Speaker C: die wereld. En ongelukkig is ons Algemene wareld ontwikkel op, ongelukkig moet ek uit sy staal, sekssaals. Ja. As jy een predik het wat nie verkoop nie, ploos is seksy vrou daar achter en voila, dit verkoop sy [00:36:04] Speaker B: soedkoek. Oi, ontspans. Dis soek om alle [00:36:07] Speaker E: kaar advertenties vrouwens. Op je bonnet le. [00:36:11] Speaker C: Bikini topies en kort broekies. [00:36:15] Speaker B: Maar nou wil ek naar een ander punt toe ook kom, en disgemaak ek reg in die begin gesê het, ons geëerteks laai ons tot die gesprek toe. Want, wat het in die tempels gebeur aan Korintha? El het prostitieta gehad. Tempel prostitieta, waarna toe die manse gaan? Na die prototiete. Dit is wat hulle gelook het om te gaan. Paulus leid het naar [00:36:37] Speaker C: oom. Oendrig, net so dat jy ook weet, hulle het beide mans en vrouens prototiete gehad. Dit was nie net die mans wat gelook was nie, dit [00:36:46] Speaker B: was die vrouens ook. Maar ek kan verstaan hoe kom hy voordat hulle geskryf het oor so die mythe ook. Maar dit is hoe kom Paulus dan geskryf het en gesê het, jylle moet onthou wie jylle is. Jylle is die tempel van God. So beteken, dit wat jy gaan toelaten om in te kom, is dit wat jy daar laat gaan bly. Oh. Dit is waarom jy dit nie kan toelaten. Dit is waarom jy dit nie kan toelaten. Dit is waarom jy dit nie kan toelaten. waarom jy dit nie kan toelaten. Dit is [00:37:10] Speaker C: waarom jy dit nie kan [00:37:10] Speaker D: toelaten. Dit is waarom [00:37:10] Speaker C: jy jy dit nie kan toelaten. Dit is waarom [00:37:11] Speaker B: jy dit nie kan toelaten. Dit is waarom jy dit nie kan toelaten. Dit is waarom jy dit nie kan toelaten. Dit is waarom [00:37:18] Speaker D: jy dit nie kan toelaten. Dit is [00:37:18] Speaker C: waarom En jy dit is ook ook omdat dit het nie belangrijk is dat kan toelaten. Dit is jy moet ook versuchtig wees wat jy eet. Alhoewel dit nie een direkte connectase het aan jou seksualiteit nie. waarom Het het een jy dit nie kan toelaten effect op jouw brain chemica. So as jy junk food en kooldrank en al die goed eet wat nie enkel goed is vir jou nie, maakt dit moeiliker vir jou om logies te kan dink. Nou is jy een beki fase daarboe en jy stap een popie voorby en amper niks nie, so natuurlijk gaan jy as man achter die popie aan en jy gaan strijkel. Dit is nie om te sê dat Koos verkeerd is nie. Maar dit is nie ook dat hoe jy denk kan geaffekteer word met wat jy eet, wat jy kyk, wat jy lees. Dit het alles een invloed op jou as mens. Wel, [00:38:25] Speaker B: ek dink dat ek kom terug baar mooi en die les het verwaas na een tijdseling in de sense 4 vers 1 tot 9 en in die gedeelte sê dit, Die hoofding wat ons aan bedink, omdat dit ons die tempels is, is heilig maken. En hy skryf dit baie mooi om te sê, Jy moet jou eie vrou hee, en jy moet leer om haar lief te hee, en met daad te kan saamlewe. En dan versees, dat niemand sy bedoel, en hy die saak moet bedrieg of benadiel nie, omdat die hierde een vreker is voor al die dinge, soos ons ook tevore aan jullie gesê het. So ja, Die teenmiddel vir seksuele losbandigheid is dan ontou ons is die tempel van die Heer en daar moet ons ook vitsichtig wees waaran ons ons self blootstel so dat ons nie die tempel van God skade aan doen nie. Weer eens, ons tyd aardklub, so kom ons kom by donderdagse gedeelte, die hevelik en enkellopendheid. Nou ja, [00:39:31] Speaker E: hiervoor, Paulus schryf baie, daarvoor moet een mens om train nie, jylle in quarantaine sê, we gaan dit, en ons het nie tyd vir die ene, nie? Maar om het basis op te som, Paulus verduidelik baie mooi, dat die enigste plek waar jou seksualiteit uitgedrik behoor te word, is binnen in die hevelik. En hoe As jy getroud is, jy nie jou lievelingsmaat moet, wat is die woord, deprive van dit wat hulle nodig het. Maar hy sê ook, het is amper nog beter om ongetroud te bly. Ek denk, hy was bieke biased op die ene. En hy sê ook baie mooi, dit is my opinie, my as Paulus, en ek waardeer so dat hy dit daar so sê. Ek vind dit nogals baie snaks, dat hy so realiteit van hulle sê, dit is nie die heren wat dit sê nie, dit is ek. Maar ek denk die heren sal, ek denk nie ek is uit lijn uit met die heren sy wil nie. Maar basis, hy sê, As jy kan ongetroud bly, wonderlik, want dan kan jy jou alles gee aan Godse werk. En dit is waar, want ons is nou allemaal hier getroud, hier wil ek vat tyd, vat focus, vat energie. Dit is nie een [00:41:01] Speaker B: slechte ding nie. En jy leer nog [00:41:03] Speaker E: steeds in hier wil ek. Absoluut. Maar Jy kan soeveel meer doen verdere, as jy niks het wat jou handig aftrek nie. Maar, hy sê ook baie duidelik, en ek waardeer hierdie baie, as jy gaan sit met drange, trou eder. Trou. Moe nie laat dit jou nasoende toe laai nie. En ek denk dat, om ons wees nie dood eerlijk, baie min mense wat eindelijk kan sê, ek is alright met single wees my hele leven deur, ek sal nooit oudje sê om enig iets te doen nie. Da is min mense, da is. En die heren het ly gave gegee. Maar vir die rest van ons wat nie so begaafd is nie. Pal we natuurlijk om te focus op huiligmaking en wat ook al is die enigste rarige antidoot vir die drange om dit te kan uitleef in die manier wat God dit vir ons gegeet het om hen uit [00:42:20] Speaker B: te leef. John, kom skryk as jy my gedagte is vervat, maar ek wil baie vind ek nie toepiele in die raak. Lydia het gesê Het is dan beter om te trouw. En het is alsof Paulus gewet het, oe heen, nou gaan allemaal laar klop en sê, maar dan moet ek trouw en soms niet eerst sê wat voorbijkomt. Maar dan sê het baie, baie, baie duidelik in begin, vanaf vers 12, wat sê, wees vardsichtig, dat jy daar nie met die ongeloofige trouw nie. Oe ja, [00:42:47] Speaker E: nee, absoluut. Absoluut. Hoe kom? Van die [00:42:49] Speaker B: ongeloofige kan jy terugleid na dit wat die probleem in die eerste plek was. Net so. So, ja, Soos Paulus sê, as jy een drange het, beter om te trou, maar dan wil ek ook vir elke ongetroude sê, as dit is waar jy jyself bevind, gaan op jou knie en begin om te biddarere die rechte persoon die in jou lewe sal stuur, want jy kan niet die verkeerde persoon kies, en jou lewe gaan meer probleem hee, as die een probleem waarvoor jy te ontsikkel. En actually, [00:43:22] Speaker D: dit wat ek wil gesê het, past baie mooi in, by wat jy nou net gesê het. 1 Karintier 6 vers 16 Of weet jy nie, dat iemand wat met een prostitiet gemeenskap het, één lichaam met haar wordt nie? Daar staan immers, die twee sal één lichaam wees. So daarso, met wie wil jy nou slaap? Of het nou vir een aand is, of het nou vir drie maanden is, terwyl jy nou nou baie verliefd is, of het nou vir die volgende 6 jaar is, en dan sky jy, en dan kry jy een nieuwe vrou. Die Heres sê, Als jy met iemand slaap, dan is jylle eenlegaal. Ek dink vir al die generaties van my en ondertoe, moet die heiligheid van die hevelik [00:44:09] Speaker C: besef. Dis nie jyltemaal die heiligheid van die hevelik nie. Dit is die feit dat jylle kies, soos die Engelse woord paar mooi uitbeeld, last. Hulle kies om last te volg, in plaas daarvan om te sê, hoor hier, sy lijk mooi en of hy lijk aantrekkelijk en yeah, maak my lif! Maar jy weet wat? Is sy karakter volgens dit wat ek voel hee? Ja. Ek gaan die karakter kies wat vir my werk en bid dat jy hier die persoon met die karakter naar my toebring. Want het is makkelijk om te val als jy last kies. Want dit is wat gewoonlik gebeur. Hulle gaan achter last aan, die mensenhaard loop achter last aan. En hulle is nie versichtig oor die kieses wat hulle mag nie, want hulle kies last ook oor enigheeds anders ter. [00:45:16] Speaker D: Maar dit is nou waar jy terugkom. Jy word een lichaam met die persoon. Ja. En dit is een probleem as jy van persoon tot persoon tot persoon [00:45:25] Speaker B: gaat. Ja. Nou ja, ons tyd het vir ons uitgehaard klop. Jullie was een baie langere gesprekers wat ek gedink het het sy wees op die onderwerp. Maar ek dink dit wys ook vir ons, dat dit is iets wat definitief aangesprek behoort te word, op baie groter skaal. En baie keer is ons in die kerk en ons, nee, dit is meer een persoonlijke [00:45:50] Speaker C: ding. Vertel vir jou knus en jou kommer. Dit [00:45:55] Speaker D: is nog [00:45:56] Speaker B: asgiële vertaal. Ja, nee. Ek wil een uitdaging geef vir ons leraars ook. Kom ons werk hier aan. Kom ons bespreek dit. Ons het mannenprogramme, ons het vrouwenprogramme. Als het nodig is om dit te doen, bespreek daar. Want ons leven in een wereld wat vol met telegoed is en onthou, ons brein is soos een spons. Kom ons wees ook voorzichtig wat ons innem. Want dit wat ons innem gaan bepaal hoe ons in die wereld leven, hoe ons in die wereld dinge doen. Nou ja, Ons het baie te sê gehad, en ek hoop vir iemand daar byte wat geluister het, is daar iets waarin jy kan vasthoud, en daar weliens, as jy voel dat jy met iemand die oor moed gesels, en daar iets is wat jy nodig het om oorberaading te kry, Skakel ons gerust by die radiostasie by 060-248-1172 060-248-1172 en vraag om met die berader te gesels en ons sal jylle in kontak met die berader sit. Kom ons bid ook vir mekaar. Kom ons bid vir die kerk. Kom ons wees oop en ons besef die omstandighede waar ons lewe, die dinge wat om ons aangaan en dan onthou wat Paulus gesê het. Ons is die tempel van die Heere. Heiligheid Eerste. Die res kom daar na. Want as ons huilig in lewe, gaan ons nie toelaat dat die dinge van die wereld oor die Heers nie. Met dit kom ons sluitaf met gebed. Sê ons as vader. Ek denk ons het elke keer iets om vergifnis te vra. Want soos Paulus dit gestel het, daar is die wat opgeblase geraak het en nie na die probleem gekyk het nie, en toegelaten dat die probleem aanhou groei. Maar jyde, dan is daar ook die wat met die zonde sit, en omrede dit nie aangespreek word, soos wat het behoort aangespreek te word nie, gaan mense maar net voort in die wee wat hulle lewe. Mag dit wees dat ons al ontdou wie ons is. Het ons sal onthou hoe ek ons als kerk hier op die aarde geplaas het, en dit is om die liefde te toon aan andere. So help ons om in daar die liefde te praat oor dinge wanneer dit oor gepraat moet word. En dat wanneer daar kerk te toegepas moet word, dat dit verstand sal word, maar op die rechte manier gedoen sal word, so dat netsies wat dit hier uitgewees het in die lees, mensese lewens kan red voor die eeuwigheid. Heren, ons wil speciaal bid vir ons kerk en vir ons leiders ook en met die dinge waarmee hulle deel moet werk elke dag. En wanneer hy die sonders opkom en hulle daarmee geconfronteer word, dat hulle dit recht kan hanteer. Sê ons en maak ons altijd onthou hoekom ons hier is en vir wie ons lewe. In Jesus' naam. [00:49:18] Speaker A: Dankie dat jy saam geluister het. Onthou om elke sabbatogend om 10 uur jou plaaslike 7e dag Adventistenkerk te besoek en saam die les te biede bespreek. Kontaktgeris Adventisten berlt Radio Afrikaans by 060-248-1172, ek herhal 060-248-1172 indien jy hulp nodig het om jou naaste kerk te vind of die adres te kry om dit te besoek.

Other Episodes

Episode 10

September 04, 2026 • 00:45:16
Episode Cover

Les 10 | Kwartaal 3 | ’n Ware Christelike Bediening

Listen

Episode 3

October 16, 2026 • 00:48:16
Episode Cover

Les 3 | Kwartaal 4

Profete van die Ou Testament

Listen

Episode 2

July 10, 2026 • 00:46:29
Episode Cover

Die Boodskap van die Kruis - Les 2 - Kwartaal 3

Listen