Episode Transcript
[00:00:00] Speaker A: Welkom by Sam in die Woord, jou weeklikse reis dier die Bybel.
Sam gesels ons oor die lestydie, ontdek nieuwe inzichte en groei in ons geloof.
Bly en geskakel, die Woord wacht vir jou.
[00:00:13] Speaker B: Luisteraars, welkom Sam in die Woord hierso by ons.
Hierso by my in die atelier is die bekende Heinrich en Konys Viljoen.
[00:00:25] Speaker A: Goeiemiddag amal.
[00:00:27] Speaker C: Hallo.
[00:00:28] Speaker B: En hier langs my sit lieflike Lydia.
[00:00:31] Speaker D: Hello, hello!
[00:00:32] Speaker B: Welkom julle!
Right, so hierdie week gaan ons nou een bykie gesels oor die gaves van die Gees. En ek moet sê, dit is een baie, baie interessante lees. Leest u die hierdie?
So, kom ons springweg, hier so by sabbatse gedeelte, Gaves van die Gees.
Nou, Heinrich, sal jy vir ons die Geerteks lees.
[00:00:56] Speaker A: Maak so, en ons les oorland unkontanteer soos ek veel klink, 41, ek lees sy die ou-Afrikaanse vertaling, en het sy jaag die liefde na, en baie vir die jylle met die oog, op die geselike gavis, om vir al te profiteer.
[00:01:10] Speaker B: Ah sy, ah sy. Nou, Mygieus is nie te wonderlik nie. Het ons al in vorige episodes gepraat oor wat profeteer actually beteken in bibliese context?
[00:01:21] Speaker A: Nee.
[00:01:22] Speaker B: Ek dink dit is een baie goeie idee om dit aan te spreek, voordat ons verder gaan.
[00:01:27] Speaker D: Wel, donderdagse gedeelte gaan spesifiek, net oor profesie en waar dit is. So, as ons die aandig kan houd o dan, dan sal ons daar oorgezels.
[00:01:37] Speaker B: O, ja, nee, kyk Lydia het vir ons iets die baie speciaal voorbereid, nee.
So dan, hier so by die inleiding, dan kyk ons nou na wat Paulus kwy trak.
Maar ek wil net gegee so begin.
Elke lyf bestaan uit lichaamsdele.
Insgelyks is die kerk een lichaam wat uit baie lede bestaan.
elk met sy of haar eie rol, funksie en gaves.
As dit met liefde gebruik wordt, skep hier die gaves van die gees, een samenhoorigheidsgees, wat so doen dat die karakter van die drie-enige God weerspeel.
Nou, hulle verwijs hier so vir ons na 1 Korintius 12 tot 14 toe, en ek het nou net so kortwegs hierdie oorstukke opgesomd. Dit is nogals bykkie van een lees, maar dit is goeie lees die daai. So, 1 Korintheus 12 aanteer oor die lichaam van Christus en geestelike gaves.
Die Heilige Geest gee aan elke gelovige verskillende geestelike gaves volgens Godse wil, wat saam die gemeente kan opbouw.
So is een lichaam uit baie lede bestaan, wat elkeen een unieke funksie het, is elke gelovige waardevol en afhankelijk van die ander.
1 Korintheus 13 handel oor die weg van die liefde.
Liefde is die hoogste christelike deug en gee betekenis aan alle geestelike gaves en dienswerk.
Sonder liefde is selfs die grootste gaves waardeloos, want liefde weerspiel Godse karakter en sal verewig bly.
In Korintheus 14 praat hy so oor die orde van die gemeente.
Geestelike gaves moet gebruik wordt op een manier wat die hele gemeente opbouw en nie met die individu bevoordeel nie.
Daarom beklem Toon Paulus dat professie en verstaanbare onderig groter waarde het as onverstaanbare tale en dat alles in die eredienst ordelik en gepas moet geskiet.
Die drie hoofdstukke vorm samenkrachtige boodskap.
God gee gaves en liefde bepaal hoe daar die gaves gebruik moet word.
en orde verseker dat die gavus die gemeente opbou.
So kom ons kyk bykie dieper na geestelike gavus, om dit beter te verstaan.
In Korintheus 12 vers 2 en 3 lees jylle weet dat jylle huidene was, weggevoer na die stomme afgoede, net soos jylle ook al gelei is.
Daarom maak ek jylle bekend, dat niemand wat dyr die geest van God spreek, Jezus een vervloeking noem, en niemand kan sê dat Jésus die Heere is nie, behalwe door die Heilige Gees.
Nou ek wil net vir Joseph ons paneel bevestig, as ek sê Jésus is die Heere, het ek by default dan die Heilige Gees?
[00:04:45] Speaker D: Nee ja, ek dink dit is bieke meer gekompliseerd as dit.
[00:04:51] Speaker A: In die context van wat Paulus geskryf het met die punt waarmee hy na voorde kom, is ons moet verstaan, hoekom hy gesê het, hoe hy dit moet verstaan. Soos, by voorbeeld, hy bring die hele paar gedagtes na voorde.
Nou, die geest van God sal spreek, en hy sal nie sê dat die Jesus een vervloeking is nie, en niemand kan sê dat Jesus die Heer is behalwe die heilige geest nie.
So wat is die context wat dit breng? As jy in die tyd so gekom het en stelling gemaakt het en gesê het dat Jesus die Heer is, en dit net in die openbaar opgemaak het, dan kon jy jou leven verloor het.
Wan, die manier hoe die Grieke dit gesien het, is die, uhm, die Romeinse keizer, word as een jere gesien.
Die manier hoe die goede gewerk het, is, hy is tot op daar die vlak gebring.
En hoe kom hulle in, nou word daar gesê dat dies die jere is, hoe het hulle gewet dat dies die jere is?
Nummer een, is, Paulus sê duidelik begin, wanneer jy kyk na, nou, na hoe éen konent jy ons begint, ek sê ek het niks onder die hele verkondig behalwe Jesus Christus nie.
So hy het vir hulle Jesus Christus kom openbaar.
Nadat Jesus Christus geopenbaar is, beteknet dér die woord wat gegees, dér die inspirasie, dér die gees, ontdek je wie.
Jesus Christus en dis wat Jesus self kom sê, dit is die doel van die Heilige Geest. Die Heilige Geest is daar om jylle alles te herinner wat ek jylle beveel heet.
So die Heilige Geest gaan automatisch terugverwys na Jesus toe.
Kan dit wees dat ek Jesus ken, maar nie die Heilige Geest het nie?
Ja dit kan.
Want ek kan net mooi eenvoudig om te luister naar die innerlijke semekie wat vir my sê wie Jesus is. Die Jood het gewet van Jesus. Van die Grieke het gewet van hom.
Maar is dit dat hulle ham aanvaard het?
Nee. Hoekom nie?
Want hulle het nie aanvaard wat die Heilige Geest in hulle gedoen het nie.
So, dit is moeilik. Ek sê dat al vandag in die wees wat gaan luister en sê, jy kan dok die Heilige Geest hee, maar ek wil dit in die vorm plaas van die boodskap wat gegeen word, die manier hoe die Heilige Geest die gave gee om die boodskap te gee, kan het wees dit nie die gave omvang van die Heilige Geest of nie.
[00:07:44] Speaker B: Nee, dit is so. Dit is so.
So, ja, Paulus wys ook jou so, dat die eerste gave van die Geest die vrymoedige beleidnis, dat Jesus die Heerde is.
Dit was dan in die tyd, in die context, een besonderse ding, om jou leven te waag, ter om te sê, enig iemand is hoer as die Keizer.
Dit is so.
Die gaves van die Geest, is in alle kontekste wat ek al gesien het, en alstublieft help my reks as ek verkeerd is, in alle kontekste is die gavus van die gees boemenslik.
[00:08:26] Speaker D: Ja, dus dinge wat die mens nie kan ontwikkel en self everskidelik niet doen nie.
[00:08:35] Speaker B: Ja.
[00:08:35] Speaker D: Jou mens kan natuurlijk groei in die gavus wat aan jou gegeen is, maar jy gaan die nie van nature doen nie.
[00:08:45] Speaker B: Exactly, exactly en onder andere ek verwees ook specifiek na, ons weet van die christene wat op die vier stapels geplaas was.
En die Romeine het gedink hulle so oulik en prachtig, hulle genie vir die inwoners een show.
En daar begin die christene te syng terwyl hulle brand.
Ek weet nie van jylle nie. Ek sê amper-amper lelike woorde as ek net dan een warm stoofblad raak.
Dis nou nog never mind vlamme wat hiersoorteen my vel lik.
Daardie is amazing.
So geloof is die grondslag gave waar die geest vir ons gee.
Die Heilige Gees verspreid dan die gaves onder ons soos die die Heresse doel beeste dien.
Ons kan dalk smag om die gave van geneesing te, of die gave van tale, enige van die gave te, maar dit hang af waar die Here die beeste gedeen kan word.
En jylle moet ook onthou, net omdat ek iets hier wil hees, soos dit, en ja, het is goed om te smag na hierdie goeders, maar as my hart nie reg is nie, as die liefde nie in plek daarvoor is nie, wat helpt dit?
[00:10:19] Speaker D: En, die liefde is eindelijk die heel belangrikste, en dus ook om my daar mee te begin, want, net soos wat hy later aan sê, praat ek my in sy Engeletale.
[00:10:35] Speaker B: Hm, net so.
[00:10:36] Speaker D: Al hierdie dinge beteken niks as ons nie liefde vir God en ons medemens, het nie?
[00:10:43] Speaker B: Ja, nee, dit is so. Dit is so. So, een van die vraa wat uit die leestidee uitkom, hoekom is dit so belangrik?
Dat ons eenheid in die kerke het, kan die geest floureer en die gaves behoorlik uitdeel wanneer ons tegen mekaar werk.
[00:10:59] Speaker C: Nou ja,
[00:11:03] Speaker A: Ek denk niks verander die werk van die heren nie.
Sy werk sal vooruit gaan.
Maar in die kerk as een geheel, en swaar maak om te sê, kom ons kijk nou net, gemeente, gemeente, gemeente.
Ja die gemeente is gesit in een spesifieke area om te bedien.
Maar een ding wat ek kan raak sien is, selfs al het een gemeente sterriewillinge onder mekaar, die andere gemeentes wat ook naby in die omgeving is, vol amper daar die gemeentese tekortkominge op.
En daardoor gaan die werk nog steeds aan.
Het is nie te sê dat dan die gemeente waar dan die probleem het, nou niet achter oor kan sit en denk alles gaan nou nie terechtkom en daar moet steeds gewerk word daar. Maar as ek kyk na die na die groter beeld van eenheid binnen in die kerk, en hoekom is dit so belangrijk?
Ek het onlangs, by een geleenteit wat aangebied was, kreeg die hoofdoudering van een van die kerke hier in Pretoria, en ek sê vir my, hoekom hiet jylle nie een span ingeskryf vir vandagse aktiviteit nie?
En hy het vir my iets gesê wat sin maak in hoe die kaart behoor te functioneer. So my, ek sê Heinrich, ek is die hoofouderling.
Ek is nie die jeegleider nie.
En ek gaan nie inmeng in die jeegleiderse dinge nie.
Die jeegleider moet hulle dinge reel.
En, ja, aan die begin was het, oké maar, jy moest jou kerk aangemoedig het en so, maar hy kon van die gemeente lede daar sien, so hy het definitief vir die mense die boodskap deurgegee, maar hy het nie die funksie oorgevat van wat een van die andere leiders moest volnee.
[00:13:02] Speaker C: Ja.
[00:13:03] Speaker A: En dit is hoe eenheid in die kerk behoort te werk.
Paar keer dink as oké, nou het ek hierdie een bediening ontvang en nou moet ek uit die ene bediening uit al die andere bedieninge vul.
En uit dit uitmis ons soms die punt, want ek wil so veel van die bedieninge vul, dat ek vergeet wat my eindelike funksie is.
Nou, die selfde kan ons hier in die radiostasie plaas, ons kan sê oké Heinrich is die besteeder.
As besteeder let ek een hoed aan wat ammels in een handreg, so ek moet uitkijk hoe dit alles goed en seker maak, alles werkt, dit is wat myne is.
Maar nou kan ons bijvoorbeeld van Lydia vat wat met digitale evangelisatie werk en dit is haar verantwoordelikheid en ek kan besluit wel luister om redde ek die hoed aan het, kan ek nou in haar omgeving inbeweer en In die mate is, soms om dit te besef, maak ek dit wat sy moet doen, moeiliker. Van ek wil nou die ding nou vat, en ek wil hom sit, soos wat ek hom wil hee. En dit is gewoonlik wat in die kaart gebeur.
1% van die ding, en nou wil hy al die ander goed sit, soos wat hy dit wil hee. En, ons gaan in die les sien, hoe Paulus dan sê, dit behoort nie so te wees nie.
Elkeen het die funksie om te vul, en as allemaal by mekaar kom, en elkeen werk in sy eie gebied, dan begint het eerst sy werk, beteken het nou ek kan nou nie aankom en dan vir Lydia sê, Lydia luister die, is hy die en die gaan doen nie? Nee, ek mag dit doen, maar ek gaan nie aankom en het op soe manier kom doen om vader te laat maak voel dat sy weet nie wat sy doen nie, sy is besig om om eindelijk meer probleme te veroorzaken en daarvoor is daar die ding wat jy opleiding geef, wat jy werk en as jy sien daar is die tekortkoming werk en die tekortkoming daarvan. En dit is wat eenheid in die kerk boer te wees en as die eenheid nie al is dat ons mekaar opbouw nie.
Eder dat ons mekaarse werk wil overvat en doen en denk ons weet hoe dit gedoen moet word, dan maak ons die kerk sêr.
[00:15:18] Speaker B: Net so, net so. So Heinrich, jy het nou al klaar, we beginnen raak aan eenheid, nie? So, dit bring ons bij maandagse gedeelte, eenheid dier verskydendheid of diversiteit?
[00:15:30] Speaker A: Ja nie, dit is nogals een paar gedachtes wat Paulus hierna voordebring.
En net om eenheid te verduidelik, as ons teruggaan aan wat ons al voordien bespreek het en hoe ons dit gesien het, het ons gesien dat Paulus a paar dinge uitnoem, en hy sê vir al, hy het een probleem met die kerk vandag.
Waar begyn hy? Hy begyn reg aan die begin en hy sê vir al, as ek gaan kijk dan wat jy gedoen het in versiek 1 is, daar het een skering onder jy gekom, wat dan nie behoorde te gewees het nie.
jylle moet vereniggewees het met die selfde gesintheid en die selfde mening.
So hy wil nie dat jylle die selfde denkwijse moet he, alhoewel jylle in verskillende plekke werk en verskillende manier het om dit te doen.
Dan kom hy in versik 5 en hy sê vir jylle dat jylle is opgeblase, jylle bekommer jylle meel oor hierdie en daardie en hierdie werk en daardie werk, dat jy al verget waar dit gaan en dan, as gevolg daarvan, omrede jy al so gefokus het op hoe alles moet wees en wat jy alles moet doen, dat jy al die probleem wat in die kerk ingeslip het, nie eers raak gesien het nie.
En dan kom hy, en nou kom hy, en hy maak het duideliker, wanneer ons dan in ons sekt 12 kyk, na die gedagtes wat hy bring.
So hy sê vir hulle, nou wil ek biekee focus op geestelike gaves. Die eindelike probleem wat die aangespreek moet word, omrede dit die probleem is wat toegelat het, dat die die ding in die kerk ingekom het.
So wat wil hy met hulle weet? Hy sê ek wil nie dat jy hulle onkindig moet wees, raak in die geestelike gaves nie.
En daar noem my een paar dinge. Vers 4 sê hy, dat die verskyndingheid van genadegaves daar is, maar dit is die selfdeilige geest wat het gee. Dan is daar die verskyndingheid van bedieninge, toch is dit die selfde ere.
En daar is die verskyndingheid van werkinge, en toch is dit die selfde god wat alles en amal werk. So waar is die eenheid eindelijk?
Die eenheid is nie in die bedieninge en die werkinge en die genadegaves nie. Die eenheid is in God gevestig. Die godheid, soos wat ons dit kan beskryf, is waarop dit alles onval.
En in die godheid het ons die kerk en in die kerk word daar verskillende dinge gegee so dat ons daartoe kan werk dat die eenheid by mekaar bly.
Da was die aanhaling gewees wat in die bijscriptie gegee was en ek het hier in my Bible ingeskryf, want dit was my so mooi gewees.
God bestow these gifts, and they are employed in His service, not to glorify the possessor, not to uplift man, but to uplift the world's Redeemer.
En dit is wat ons moet onthou om in eenheid te werk.
Ons behoor daar te wees om sam te werk na doel toe, en dit gaan beteken dat dit nodig is om Samte gesels oor dingas. Ek weet ek, ek het die gave om iets te doen.
Gebruik die gave!
Maak het bekend, dat mense weet. En as daaruit te kort koming is in my gave wat ek het, dan kan daar gewerk word daaraan om dit meer en meer te ontwikkel.
Maar die probleem wat hier gekom het is, nou het die enige koming gesê ma, my gave is beter as jou gave. En my gave doen hierdie beter as jou gave.
Nee, maar ek het die beter ding wat ek hier kan doen en julle verloor dit.
Daar hee die kerk seer gekry, wat nou het allemaal begin focus op, wie die sterkste is, wie meer kan doen.
En dan verwys het hier in die les nou 1 Korintjes 12 vers 22 en het sê, maar veel eder is die lede van die lichaam noodzakelijk van die swakste like.
Huh?
Ek so dacht, dit is een van die sterkste like wat meer aandacht moet geef, maar hoekom die swakste?
Oké, Kom ons denk aan een resis wat gaar groep wordt.
Wie wil allemaal eerst te kom?
[00:19:56] Speaker B: Hmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm
[00:20:15] Speaker A: So die heerligheer aan sekere is een gave en aan ander is hierdie gave en aan hierdie en die bediening om te focus aan die wat ook een gave ontvang het maar wat nog swaak is daarin om mylle op te help. Eien van ons directeeraar herinner my altyd Heinrich, onthoud die radiostasie is een opleidingscentrum.
Onthoud dit altyd. Hoekom?
Want jy moet iemand opleid. Daar is iemand wat ook graag klank wil doen, als iemand wat graag achter videos wil sit, help hulle om te leer wat jy geleer het, want so bou ons mekaar op. Daar die persoon kan we in die veld ingaan en die selfde gaan doen, maar alleenlyk as ons die wat swak is, aan gehelp het.
[00:21:00] Speaker B: Arse, ach, baie, baie, dankie aansig, ek waardeer. So dit bring ons nou na my gedachte vir Dinsdag, dit is een meer uitstekende manier of soos wat die lees het betitel, die heel beste weg.
Chalpi Kossart, ek weet nie om dit uit te sprek nie, het gesê, liefde is nie bloot, een van viele gaves nie.
Nee, dit is die wyse waarop alle gaves hul hoogste doel bereik.
Ek weet, Paulus, maak het abundantly duidelik, en maak het besonders duidelik, dat, zonder liefde is ek niks.
Maar kom ons kijk gegauw bykie.
Want die vraag kom nou voor ons, wat is liefde?
1 Korinthius 13 vers 1 tot 7 lees ons volg, Als sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ek klinkende metaal of een luidende symbool geword.
En al zou ek die gave van prophesie he, en al die geheime nisse weet, en al die kennis, en al zou ek al die geloof he, so dat ek berge kon versut, en ek het nie die liefde nie, dan zou ek niks wees nie.
En al zou ek al my goed ideal, En al sal ek my lichaam oorgee om verbrand te word en ek het nie die liefde nie, dan sal dit my niks baad nie.
Die liefde is langmoedig en vriendelik.
Die liefde is nie jaloes nie.
Die liefde praat nie groot nie.
Is nie opgeblasen nie.
Handel nie onwelvoeglik nie.
Soek nie sy eie belang nie.
Word nie verbitterd nie.
Reken die kwaad nie toe nie.
is nie bly oor die ongerechtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid, dit bedek alles, glo alles, hoop alles en verdra alles.
Dan die volgende gedeelte, wat hulle ook vond sche soos 1 Petrus 4 vers 8-11.
Maar bo alles moet julle mekaar virig lief hee, man die liefde sal een menigte sondes bedek.
Wees gasvry jens mekaar, sonder om te mirmureer.
na mate elk enig genadegave ontvang het, moet jy mykar daarmee dien, soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God.
As iemand spreek, laat het wees soos woorde van God.
As iemand dien, laat het wees soos hy die kracht wat God verleen, so dat God in alles verheerlik kan word, dier Jesus Christus.
aan wie die heerlijkheid en kracht toekom, tot in alle eeuwigheid.
Amen.
Nou, ek weet nie van jullie nie, maar in hierdie twee gedeeltes, die gedachte van liefde, word baie mooi verduidelik.
En, één korinties daarteen, noem dit liefde specifiek, die eigenskapen daarvan.
Handel nie onwelvulglik nie, is nie bly oor die ongerechtigheid nie, En dan by vers 7, koppel dit baie mooi aan by 1 Petrus 4.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdraal alles.
Dit praat met my oor God.
Man sal al weet, God is liefde.
Maar hoe diep haarklipt die liefde?
En hoe min verdien ek en jy dit?
[00:24:43] Speaker D: Nee, absoluut.
Maar ek hou nogals van vers oog van Eerste Petrus, Oefstuk 4, wat sê, maar boe alles met julle mekaar ferig lewe, want liefde sal een menigde zondes bedek.
Ek denk net, soos ons ook gepraat het oor die eenheid, Wanneer daar nie liefde is nie, is daar gereeld gestraeierie. Maar die verskil is, as ek lief is vir iemand, gaan ek hulle vergewe, opmaak en ons gaan aangaan.
Soos, byvoorbeeld, ek het die broer.
Ons het baie bakleid in ons kindersfas.
van, dit is maar hoe dinge gaan.
Maar, ons was altijd nog steeds lief in mekaar.
[00:25:33] Speaker B: Ja.
[00:25:34] Speaker D: En dit is, hoe ek denk, dit eindelijk in die kerk voornestel is om te wees. Ja, dat gaan gestrewel wees, maar die liefde moet alles bedek.
[00:25:44] Speaker B: Nee, dit is so. En kyk, hier is die moeilike gedeelte van hierdie vereiste, wil ek amper sê, wat God op ons plaas.
Ons moet onthou.
Die man of vrou wat langs ons in die kerkbanken sit, is ons broer en sister.
Hulle is deel van ons familie en ons moet hulle lief hee.
So kwaad soos wat iemand jou kan maak, so hymerig as wat je kan raak wanneer die ouderling jou nie kom groet nie, wees maar nog steeds liefvol.
Maar, liefde en geloof, Ons kan lief hee, omdat ons eerste lief gehaad is.
Omdat Christus vir ons zondags gesterve het.
So hy baan die weg op, as jy sikkel met die topiek van liefde.
Gan op jou knie, ga na die Heere toe.
Vra die hele gegees, om jou hart op te maak vir die ding waarmee jy sikkel.
en dan gryp jy vast aan die heilige geest en jy vraag voor my sublief, ek hoor die genade, die gave van geloof.
As jy die twee combineer en jy sit aksie by dit.
Mense, kan jy lyk denk, hoe levendig die kerke gaan raak?
Maar het begint by een persoon op een slag.
[00:27:16] Speaker D: Ja, het begin by my.
Ek kan nie ander menses aksies of geloof beheer nie. Ek kan net myself.
En patak hier is ons nie eerst begraafd om ons self te beheer nie.
Maar dit is waar het begin met. Ek gaan kies om liefdevol op te tree. Ten hoor my medemens.
Ek gaan kies om Christus' lewe te aanvaar en sy karakter te probeer ontwakkel.
[00:27:55] Speaker B: Klink vir my so stroop.
Dit bring ons nou na woensdagse gedeelte, die gave van tale.
Konies, wat het jy vir ons te sê?
[00:28:05] Speaker C: Oonstagse gedeelte is die gave van tale en in die gedeelte praat Paulus oor die feit dat die kaak in Kurente eet so bakkie vergeet oor die ander gaves.
Hy het gesê as jy nie kan tale praat nie kan jy nie in die kaak kom nie en dit is nie eintlik hoe dit moet wees nie.
en hy wil ook hee, dat die gave van toal, verstaan my mooi, is nie jibberish nie.
Jy kan nie sê, blublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublublubl Wat is die echte woord in Afrika?
[00:29:04] Speaker B: Vertaal.
[00:29:05] Speaker C: Vertaal, dankie.
Kan verstaan en vertaal vir iemand wat nou nie die taal verstaan nie. Soos by voorbeeld, as ek nou is op begin Frans praat, jylle gaan die taal nie verstaan nie, maar jylle gaan weet, dit is die ander taal wat in ons wereld gepraat word. Iemand gaan dit verstaan.
[00:29:26] Speaker B: Ja, mag ook een van die leidsteras wees.
[00:29:28] Speaker C: Precies!
[00:29:29] Speaker B: Exactly, en op die manier bedien jy jou naaste.
[00:29:34] Speaker C: Ja.
[00:29:35] Speaker B: Maar konies, doe my geugens.
Trek gau die versies op.
[00:29:39] Speaker C: En konies 14 vers 9?
Net so jylle ook, as jylle met die tong geen verstaanbare woorde uitbring nie, hoe sal een mens weet wat gespreek word? Want jylle syl wees soos mense wat in die wind praat.
[00:29:55] Speaker D: Nou, hoekom denk jy? Excuse, as ek net somaar een vraag hier vir die verammel kan vraag.
Hoekom denk jy dat was daar so'n groot focus op die spreek van tale?
[00:30:07] Speaker C: Soos wat ek verstaan, en soos wat even die Jagerse reeks al ook verduidelik het, was die spreek van tale een indikatie van kennis.
En, oe, hoor jou!
Kennis is, hoe meer tale kan je praat en hoe van meer zien krijg jy in die gemeente.
[00:30:29] Speaker A: So dit het alles gaan oor aansien?
[00:30:32] Speaker C: Precies.
[00:30:34] Speaker A: En dit is die selte probleem, want het is makkelijk om te kyk en te sê, oké maar ons het nie daar die probleem vandag nie. Nee, ons het nie daar die probleem nie. Maar wat het Anja net ons voor aansien?
Maar kom ons praat een bykie verder oor tale. Ek weet nie, sê ek nou een korent, dit is 1449 gelees, en dit is mooi wat Paulus gesê, dat dit nodig is dat dit een verstandbare woord is wat gebring wordt.
So, baie keer dink ons dit is een gave om dit te kan praat, maar dit is nie noodwendig dat ek nodig het om die tal vlot te kan praat nie. Wat van verstandbaar?
[00:31:15] Speaker D: Ja.
[00:31:17] Speaker C: Die gave van taal is nie net om dit te kan praat nie. Die gave van taal kan ook wees dat jy kan verstaan wat iemand anders vir sê. Dis nie net vind ek dat jy die taal behoorlijk kan praat nie, maar, soos byv. as iemand na jou toe kom en sê, Kanetsiwa?
[00:31:38] Speaker B: Ja.
[00:31:40] Speaker C: Jy gaan min of meer weet, hulle sê allow. Yes.
[00:31:44] Speaker A: Maar hoekom is dit nodig om ook dit te kan verstaan?
Want het is baie makkelijk om te kan sê oké, daar is een taal wat kan gepraat word, maar as dit nie verstaanbaar is nie, hoe gaan andere weet wat daar gesê word?
So, jy het mense wat ook die gave het om na tale te kan luister, dit vinnig te kan opvang, en ja, jy kan dit ook nie mooi uitspreek, soos wat uitgesprek behore te word nie, maar jy kan dit verstaan.
[00:32:12] Speaker B: Ja.
[00:32:12] Speaker A: Dit beteken, jy het die voorraag om dan met mense wat, kom ons sê, dit is Afrikaans, en hierdie oud kom, en hy praat in Spaanse, en myn, ek gaan nie Spaanse praat, sal nie, maar omdat jy die gave het, om dit te kan verstaan, kan jy vir my sê wat gesê word, en ek kan dit beter verstaan dan.
[00:32:34] Speaker C: Ja.
[00:32:34] Speaker A: En dit is ook een gave wat daar is, wat deelmaak van die tale, is dat jy albei dan kan doen, of een van die twee kan doen.
Dit is goed om kennis te hee.
Weer eens terug naar wat vooriën gesê was. Paulus het gewaas nie, voordat hy gesê die probleem wat hy optel, is oor die kennis. En ons kijk weer terug naar een korrenteers hoofdstuk 3. Laat niemand omself mislein nie as iemand meen dat hy wijs is onder jylle in die wêreld. Laat om dwaas woord so dat hy wys kan woord.
Van die wijsheid van die wêreld is dwaasheid begod, want daar is geskrywe, hy wat wyse mense in hulle listigheid vang, en verder Die heren ken die gedagtes van wyse mense, dat dit nietig is.
Laat niemand dan op mense roem nie, want alles behoort an jylle. Of dit na Paulus is, of Apollos, of Cephas, of die wereld, of rewe of dood, of die worrig of toekomstige dinge, alles behoort an jylle, maar jylle behoort an Christus, en Christus an God, waarna toe wys dit terug.
En dit is wat ons moet verstaan rakende, selfs in tale te kan spreek, of om wysheid te hee.
Tons niks fout daarmee nie.
Die probleem is hoe dit toegepas word in die kaart.
[00:33:57] Speaker C: Ja.
[00:33:57] Speaker B: Koenies, laste gedachte voord ons oorgehandelir, ja?
[00:34:00] Speaker C: Ek wens ek hierdie gave van tale gehad.
[00:34:04] Speaker A: My laaste gedagte op jy die ene snak, of jy die luisteraars aanmoedig, gaan kijk gerus op ons pot gooi, Verteks in Konteks, en kijk, luister dan daar na die eerse vyf episoedes van die reeks, dis waar jy van die jare in diepte gegaan het, en gaan kyk het na hoe jy die dag sit, spreek in taal, verstaan wordt en wat gebeur het binnen in die punksterkaart. Dit helpt om dit beter te verstaan. Of gaan luister ook dan naar sy reeks eindheid ontdekkings, lesing 4 en lesing 5, en daar geef jy ook paar goeie inlichting.
[00:34:44] Speaker B: Lydia, spreek met ons die gave van Proficie.
[00:34:50] Speaker D: Maar dankie. Ja, hier is ook ene wat pikkie meer aandag kry, want da's baie gaaf is, maar tale en prophesie is die twee wat daar op meeste klem gelewe hoort en vandag nogals ook kop uitstek, nie heeltalmaal so erg soos die tale nie, maar daar is destal baie mense wat hulle self profeter noem.
A prophet is een prophetheid en dan begin hulle elkaar herken, ja. Maar nou ja, voor ons daar in spring, kom ons lees die VCRs 4 vers 11 tot 13.
en hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herder en leraar, om die heilige stuteris vir hulle diens werk tot opbouwing van die lichaam van Christus, totdat ons ammal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seen van God tot die volwassen man, tot die mate van die volle groote van Christus.
En dan ook 1 Korintheers 14 vers 3 en 4.
maar hy wat profeteer, spreek door die mens sy woorde van stichting en troos en bemoediging.
Hy wat in etol spreek, stig omself, maar hy wat profeteer, stig die gemeente." Ons het aan die begin gevra, wat is profesie volgens die bybel?
In die bybel sien ons bye profesee. Jy weet, ons kyk by virbyl na Daniel in openbaring, waar die toekomstvoorspel word van af hulle perspektief. Voor ons is dit nou al geskiedenaas, bye van dit.
Het is nog geparge tus die openbaring wat moet gebeur. Maar, ja.
Maar, die voorspelling van die toekomst is nie al wat profesee is nie.
Dit is eindelik Ek wil amper sê, sy tweede betekenis in die bybel.
Waar die eerste betekenis is, om iets ten behoefte van een ander te sê.
Dis pikkie vreemde bewoording, maar het komt basis daarop neer, dat ek sê, ek praat oor iets, om iemand anders te help.
Of meer spesifiek, Ek vertaal vir iemand die evangelie.
Ek vertaal vir iemand oor Christus.
Ek vertaal vir iemand oor die bybel.
Om hulle levens te rug, om hulle te stig, om hulle geloof te versterk.
En ja, een tydsvoorspelling kan iemand sy geloof versterk.
Je weet, dit kan iemand help op hulle pad.
Maar dit is nie die kern van wat, by voorbeeld, een profeet in die bybel gedoen het, nie.
Maar, soos ons sê, dat is nou profete.
So, hoe kan ons hierdie profete toets?
Want ons kan toch nie sê dat die gave van profesie opgehou het, by die nieuwe testamentiese kaark, nie.
Daar word vir ons gesê dit sal anhou tot an die einde.
So, sien dit al is nou hierdie mense wat hulle self profete noem, hoe kan ons hulle toets?
Nou, die les geef ons vier baie basisse dinge.
Hoef nie gekompliseerd te wees nie, daar is baie toetse in die bybel, maar kom ons kyk net na vier.
Die eerste ding, en in my opinie die obviousde ene, is die dinge wat luk profeteer moet waar word.
As a profeet vir jou iets sê en dit word nie waar nie, is hy obviously nie a profeet
[00:39:06] Speaker A: nie.
Ek hou van hoe die Engels dit sê. Ek weet nie of die
[00:39:10] Speaker D: Afrikaanse dit zo'n mooie as wil
[00:39:12] Speaker A: nie.
Maar dit is the unconditional prophecies. En Koolsk definiëer niet, want dit is baie makkelik om te kyk en te sê oké, maar nie alles wat en die kerkse sin, Ellen White, gesê het, het jy ootmaal gebeeltes wat gesê is, dit zou gebeur nie. So, dan beteken moos sy, sy is dan nie een waarde profeet gewees nie.
Maar dit maak baie duidelik hier, die unconditional prophecies, en wat ons praat van unconditional prophecies, is dit die dinge wat wys na die globale gebeeltenisse in die kerk en in die wereld. Daar is geen meneer om voor beide te kan beweeg nie. Dit is onafhankelijk
[00:39:52] Speaker D: van mense en hylle dade. Ja, so unconditional beteken nie, dit is nie gesê, as jylle nie jylle wee verander nie, gaan jylle vernietig word. Dit is net plein en eenvoudig, hierdie gaan gebeur, maak nie sok, wie doen wat, of iemand jylle wee verander en of jylle zelfte blij nie, dit gaan gebeur.
So die
[00:40:14] Speaker A: weerkomst is een unconditional ding, so ons
[00:40:17] Speaker D: weet, Ok, dan tweedends, die persoon en hulle boodskappe moet met die bybel strook. So, as hulle professie breng, en dit is nie in line met wat alreeds in die bybel sta nie, dan is hulle nie priveet van God af nie. Want die bybel weet ons is geïnspireerd dyr die Heilige Geest, en die Heilige Geest weerspreek homself nie. Hm, net so.
Terwyl, die persoonse dagelikse wandel moet Christus weerspeel.
Nou, ons allemaal probeer om dae in haar recht te kry, en ons moet profete ook, jy weet, piekie slek gee, hulle is toch mensen, maar hulle moet werkelijk waar probeer om soos Christus te wees.
Hulle kan nie a part-time Christian wees, nie.
Als jy een profeet is, verteenwoordig jy vir Iesus. So jy moet soeveel as mogelik omweerspel.
En dan, lastens, Iesus het vir ons gesee, dat valse profeete aan lye vrygte uitgeken kan word, en ware profeete, obviously, ook.
Wat sy vrygte, Wel, by voorbeeld, die vrucht van die Gees. As jy die Heilige Gees in jou heet, en dis profeteer, sal jy die vrucht van die Gees in jou leven draal.
So, dis dan hoe ons profete kan uitdoets. Die gave van profesie is vir ons gesê, sal anhou toe die einde toe. So ons kan nie net enig iemand afmaak wat sê, oe, ek het die boodskap van God af nie. Maar ons moet baie versichtig wees, dat niemand ons mislaai nie.
Ek wil niet
[00:42:20] Speaker A: vindig raken, dat jy naast iemand by jou kom, of jy sê, oké, ek het die boodskap van God af ontvang, en jy hoorde het na my dan deelkom.
Daar stel jy wanneer dit wel so is, daar stel jy wanneer dit nie so is nie.
Maar wanneer ons kijk naar die context hoe dit vandaag gebruik word, en as iemand na jou te kom en jy vraag van oké maar waar word dit gebaseerd, dan kom dit terug naar 1 Korintes 14 toe. Van die 1 Korintes 14 is wat Paulus sê, ek wil graag het dat jy al die oog op die geselke gaaf is met die Maar vooral om te profiteer. Dit beteken, jy kan daar niet profiteer. Maar as ons blij mooi kyk en ons kyk na die context van wat profesie behoort te wees, dan sien ons dat Paulus die profesie gebruik het om een ding te doen.
Het altijd Jesus.
hy het prophesie gebruik om te sê ek kan vele wees wie die messias is hy het prophesie gebruik om te wees wat die messias gaan kom doen so ja daar is soms nodig en ons sien het zelfs in die werk van van Erling G. White wanneer ons testmense Church lees dan sien jy paar brewe wat geskryf is aan die wat binnen die kerk was wat sekere dinge gedoen het en dit is goed genoeg geaagd om dit saam in een kompilatie te sit om ons te help om te verstaan hoe sekere dinge behoort gedoen te word.
Maar nochtans, die kan jy nie heeltemaal sê dit was een profesie nie. Dit was een waarskiewing vir daar die persoon.
So wanneer ek dit gaan lees, moet ek dit lees in die ding van God het dit nie valgewees om te sê gaan profiteer oor die persoonse leven Dit gaan met hem gebeur nie.
Dit was meer een waadschuwing wat gegewe was. Een professie was meer in die sin van die dinge wat gaan gebeur.
Die Heer het vaak gewys op een wonderbare manier dat daar sywiele oorlog gaan uitbreek tussen die Noorde en die Syde in Amerika.
Het dit gebeur? Ja dit het gebeur. So dat ons meteen kijk naar die type van goedverstande professie die gegeten word en dan ook professie op die manier gebruik om die kaart te stig.
[00:44:39] Speaker B: Hm, nee net so, net so.
Heinrich, Koenies, Luria, baie baie dankie vir jylle bydraas.
Kom en sluit ons blief jy oor saam.
Laat ons die troon benader. Dierbare Heere ons, loof jy wonderlijke naam vir die prachtige sabbat, vir die wonderlijke woord wat jy aan ons gegee het.
Heere help ons, versterk ons, begelei ons, en hou ons hande vast in die komende week.
Alsjeblief Heer, Ie is die beginner en volleindiger van ons verlossing.
Bring ons levens in line met die karakter van Christus, sodat ons nittig kan wees tot I doeleindes, tot I diens, nie ons eie dinge.
Vader, laat ons ook, asjeblief, die liefde van Christus, die liefde van God, aan mykaar betoon, nie in ons eigen macht nie, Heere, maar door die kracht, wat U beskikbaar gesteld het, wat ons verkryd het door die kruisiging van Jesus en sy opstanding.
In die wonderlijke naam van Christus, Frans hierdie
[00:45:56] Speaker A: dag, Amen.
Dankie dat jy saam geluister het.
Onthou om elke sabbatogend om 10 uur jou plaaslike 7e dag Adventistekerk te besoek en saam die lestidie te bespreek.
Kontaktgeris Adventiste Wereld Radio Afrikaans by 060-248-1172, ek herhal 060-248-1172 indien jy hulp nodig het om jou naaste kerk te vind of die adres te kry om dit te besoek.
[00:46:29] Speaker C: you