Die rol wat die Bybel speel - Les 4 | Kwartaal 2

Episode 4 April 24, 2026 00:48:52
Die rol wat die Bybel speel - Les 4 | Kwartaal 2
Saam in die Woord
Die rol wat die Bybel speel - Les 4 | Kwartaal 2

Apr 24 2026 | 00:48:52

/

Hosted By

Heinrich Viljoen

Show Notes

Die Bybel is nie net ’n werk vir die hoogleraar om te bestudeer of ’n klomp verhale uit antieke tye nie. Inteendeel, dit vorm ’n vertelling — aangrypend mooi en diep — van hoe die Skepper van hierdie heelal probeer om ons nader na Hom te trek. Begeer jy om toe te neem in jou noue wandel met God? Dan is die beste wat jy kan doen, om jou te verbind tot kwaliteit tyd saam met Hom. Dit kom daarop neer dat jy daagliks tot die Here bid, daagliks sy geïnspireerde Woord lees, en dat jy daagliks jou wil ondergeskik stel aan die dinge wat jy daaruit leer.

Other Episodes

Episode 10

June 05, 2026 00:52:44
Episode Cover

Berou en vergifnis - Les 10 - Kwartaal 2

Listen

Episode 6

May 08, 2026 00:44:41
Episode Cover

Gebedstryders - Les 6 | Kwartaal 2

Listen

Episode 7

May 15, 2026 00:47:01
Episode Cover

Praktiese Gebed - Les 7 - Kwartaal 2

Listen