Episode Transcript
[00:00:00] Speaker A: Welkom by Sam in die woord, jou weklikse reis dier die bybel.
Sam gesels ons oor die lestiedie, ontdek niewe insichte en groei in ons geloof.
Blei en geskakel, die woord wacht vir jou!
Goeiedag luisteraars en welkom weer eens by Saam in die Woord.
Ons praat vandag bykie oor praktiese gebed. Nou, dit is een opvolg van ons les Verlede Week.
En ek voel graag vir die waar dit Dalk nie kon doen, nie aanmoedig, om Dalk wel na Verlede Weekse les te kyk, want ons bou ook een paar koncepte, of gaan luister Dalk na ons potgooi. Dit is ons potgooi, nie?
Ah, ek het aandrekt, ek sê vir my, ja. So, vandag hier saam met ons het ons vir Heinrich en Konees Viljoen.
[00:00:49] Speaker B: Hoi allemaal!
[00:00:51] Speaker A: En vir Jean Lombard.
[00:00:53] Speaker C: Goeiedag jylle.
[00:00:54] Speaker A: En die van jylle wat my nog nie ken nie, ek is Lydia Rickards Lombard.
Voor ons inspring in ons les, wil ek graag vir oomlikie net ons hoofd te bijg in gebed.
Onze Heer en jyf, onze Vader, ons dankie vir die wonderlijke voorrecht wat ons het om na u troon toe te kan kom.
Ek vraag dat u met ons sal wees, soos wat ons hierdie lees bespreek, en dat u ons gedagtes sal rig na u toe. Dat u met elkeen van hierdie luisteraars sal wees, dat hulle u teenwoordigheid sal voel.
Buit ek in u naam alleen, Amen.
[00:01:32] Speaker C: Amen.
[00:01:34] Speaker A: John, sal jy alstublieft vir ons ons geëetheeks vir u leek lees.
[00:01:39] Speaker C: Hierdie week les ons Psalms 62 vers 9.
Vertrouw op om altyd, o volk!
Stoort jylle harte uit voor sy aangezig!
God is een toevlug vir ons!
Zela!
[00:01:52] Speaker A: Baie, dankie.
Nou, die les begin dier vir ons bykie te vra oor hoe ons eie gebedslewe lyk.
Ek denk, dit is iets wat ek in ons self so begin met afvra.
Hier en daar.
Praat ek eindelijk met goed, of gekom net a shoppinglice? Of praat ek net met oom wanneer dit vir my gemaklik is? Wanneer ek die tid?
Gebed is voor ons stel om een verbinding te wees tussen ons en God. En ek hou van die manier hoe die les dit stel. Dus ons waar die loote is, moet dan hies is die vingerstok vast wees. En wanneer ons aan hom vast is, dan kan die Heilige Gees door ons vloei. Maar dit kan net gebeur wanneer ons na hom toe gaan in gebed.
Nou, voor ons oorgaan, wil ek net vrol, wat beteken gebed vir julle?
[00:03:03] Speaker C: Ha, hy dacht my nie meer so kykie.
[00:03:06] Speaker B: Ek wil toch graag op jou die kyk gee, en dan kan jy begin en dan toekraak die kyk.
Gebed vir my is, ee gespraak wat ek heet, met God, maar op zo'n manier, dat... As dit goed gaan, dan kan ek om vertel... Ek kan muziek gebruikteel dit, en jy sal hoor ek is... En om een loflied te syng, is dit net soos om... om te bid.
So, as dit goed gaan, dan sal dit al een lied wees. As dit slecht gaan, dan was dit al tyde, wat ek nou moet herken, wat ek al op God geskreed.
En, dit is al uiting gee.
En baie keer daarna, dan voel jy je afschuldig, maar ek het een leraar gehad wat vir my gesê het om te hou, daar sta je wanneer jy nodig het om net te laat gaan.
En daar was verskyie mens na wie jy kan gaan kijk en ons gaan weer na een van hulle kyk in hylle les.
Maar dit is nodig om net te sê, hier is sy kere, ek het nodig om ie nabuit te voel.
En dit is wat het gebed is, is om daar nabuitweer te hee. Net soos wat ek na Koneesie sal gaan en sê, ek denk gesty dat ons bieke moet geseld, so moet ek dit met God ook gaan doen.
[00:04:27] Speaker C: Ja, want jy benader om ook as een vriend en dit is een van die groeie dinge wat ons moet besef.
Wanneer ons naar die Heer kom, ja, ons moet respectvol wees, maar dit is ook, soos wat die woord van ons sê, soos om met een vriend te praat.
Ek weet nie, van Godse ginst lang mense, was byvoorbeeld, wie was dit wat die vriend genoem was?
[00:04:49] Speaker B: David.
[00:04:49] Speaker C: Ja, ek wou sê David.
Ek nie raarig, ons weet wat David aangevang het, maar die Heer het om ons steeds geeien.
[00:04:57] Speaker B: Ek dink ek my dit by sê by gebed. En dit is selfde wat is praat van a vriend. A vriend is, is a persoon wat bereid is om om soms zeer te maak. Jy moet die waarheid kan neerzet, maar omrede jy een goeie vriend is, sê die dit op so'n manier, dat ek nie voel dat dit van oordeel en deel kom nie.
En dis wat ons diezelfde moet onthou, ja, ons praat met gods wat ons met die vriend so gesels, maar onthou ook, net omrede ek vir hom iets sê, beteknet nie, hy gaan nou sê, ach nou is alles goed en wel nie. Hy gaan daarop begin om te skaal van my, wat gaan zeer maak.
[00:05:32] Speaker C: O jees.
[00:05:33] Speaker B: Maar, hy doen dit nie om my seer te maak, nie, hy doen dit om my te help, om een betere persoon te word.
En, dit moet ons ook onthou met vriendskap. Een ware vriendskap is bereid om soms die pytel in te le, een bykie te werk.
[00:05:50] Speaker D: Sjop, nou kyk jullie van my!
Da's vaak iets verkeerd gedoen, he!
Ja, nee, ehm...
In een sin kan ek sê, wanneer ek dit nodig het, gaan ek nou gote om, diergebed om te kan vind. Sies by virbyl, Heinrich het iets gedoen, of die kinders het iets gedoen en ek is so geëriteerd, ek kan baksteen ek hou.
Ek is bang dat as ek so gefrustreerd is, dat het baie vinnig oorgaan na een woorde toe wat na besering toe kan laai vir al vir die kinders of salfs myself.
So ek gaan eerder na God toe en sê, warier, ek is nou so gefrustreerd, ek kan iets of iemand aandoen asublief.
Ek weet ek gaan iets doen wat ek gaan oorspuit wees.
En ek vol nie, dit doen nie.
[00:06:57] Speaker A: Dit laat my denk aan, God is ons vesting.
ons toevlug.
Je weet, wanneer dinge om jou chaoties en stressvol raak, dis om na weet hoe jy kan gaan.
En wie jou net piekie.
[00:07:14] Speaker D: Awesomskip!
[00:07:16] Speaker A: Ja, maar praat my van awesomskip, kom ons kyk piekie na sondagse gedeelte.
Dit gaan oor Ilia.
Nou, die van julle wat nie die story van Ilia ken nie, gaan lees Eerste Koenings.
Maar, Eerste Koenings, nie so praat hulle van so 16e kant af, maar, baie groot en getrouwe profeet.
Ek seker as, en as hy vandag gelewe het en ons het op marak geloop en so en sê, ja, daar is een God vresende man. Denk jy hulle nie wat ek sê, nie?
[00:07:59] Speaker C: Yesterday nie, waarom ons moet gaan kringel met die man daarop?
Het jy al gecheck wat maak hy met die weermacht as hulle nabekom?
[00:08:07] Speaker D: Maar dit hang ook af, daar gaan mense wees wat alkeul waarschijnlijk sê hier, dat hy dood is, hier, hy sê dit.
[00:08:14] Speaker A: Baie, baie fanaties, ja.
Maar ek hou nogals van wat die uitkom.
Eerste Konings 18, en ons gaan ongelukkig nie die hele hoofdstuk kan lees, nie? Maar, gaan kyk om bykkie.
Basis, Elia kom op die berg, die baal profete is bezig om te kere te gaan, en hy sê vir al, ha ha ha, jylle god slaap, skree al bykkie harder, en Dit werk nie.
[00:08:55] Speaker D: En...
[00:08:55] Speaker A: Dalke time met reis gegaan en hulle probeer alle reggoeters om hulle balgod te kry om hulle offer aan die brand te steek.
En... Toe dit nou sybeert is, wat doen hy?
[00:09:11] Speaker C: Gooi water, gooi water, gooi water, gooi water.
En hy gee paar woorkies en... Asla die ding.
[00:09:21] Speaker A: Ek denk dit moes scary gewees het.
[00:09:25] Speaker D: Ek is baie seker dat jylle paar van die mens nie gehoor het hulle broek wel gemaak.
[00:09:30] Speaker B: Ja, nee.
[00:09:32] Speaker C: Jawel, a spiel so warm, soos daai neerdal, wat klip en alles onder het vernietig, verteer.
Come on.
Ek dink daar had klip ek weg.
[00:09:47] Speaker D: Ek denk nie, jy gaan kan weggaarkoop nie, want ek is baie seker, as jy dit gesien gebeur het, is jou been een jelly.
Jy gaat nie op die grond sit.
[00:09:57] Speaker B: Ja, maar dit is wat gebeur het, is ry het op die grond geval en gesê die eraai is god, die eraai is god.
[00:10:03] Speaker A: En ons weet dan, daarna is die bal profete, priesters, Gedoet.
Maar wat gebeur net na dit?
Kom ons kijk gau da so na Eerste Konings hoofstuk 19.
Heinrich, ek gloe uit om da by jou, sal jy so die eerste paar versies van ons lees, tot en met da vers 5.
[00:10:35] Speaker B: En Agap het in die Sebaal meegedeel, alles wat die Lea gedoen het, ja alles hoe hy al die profete met die spard gedoet het.
Daarop stiel die Sebaal, een boodskap naar die Lea toe om te sê, mag die goede so doen en so daar aan toedoen, sekerlik sal ek maarder sokke tyd jou siel maak, sy is die siel van een van hulle.
Toe hy dit te zien, het hy hem klaargemaak, terwille van sy leven, weggegaan, en toe hy in Birseba en Judah aankom, het hy sy dienhaard daaruit achterblij.
Maar self het hy dagreis ver in die woestijn ingegaan, en daar onder die besenbos gaan sit, en gewens dat hy mag sterwe, en hy sê, Dit is genoeg, neem nou my siel weg, here, want ek is nie beter as my vader is nie. Daarop gaan hy le en raak onder die besenbos in die slaap, en kyk, daar raak een engel om aan en sê vir hom, Staan op, eet!
[00:11:26] Speaker A: So, groot, godvreesende profeet, Ilea, wat nou net al hierdie bal profete gedood het.
I see bal sê vir hom, ok nou sit jou beerd.
En hy haart loop, sterkt is nie biene weg.
Nou ek plan meer om nie, want ek so ook.
Want ek kan net denk, sy het nie goeie plannen voor my gehad, nee.
Maar, denk julle, Ilya het in hierdie oomlik sy geloof verloor?
[00:12:09] Speaker B: Ek sal nie sê sy geloof verloor nie, ek sal sê, um, hy het, hy het, uh, hy het een menselike oomlik gehad.
Afgewel, iets anders is dit, ek kan nie precies op die woord kom nie.
[00:12:27] Speaker D: As aanpas of hy depressief geraak het, over die feit dat sy sê, oké, is nou jou weer.
[00:12:32] Speaker A: Maar hier is die ding, en ek wil actually juist op die punt kom.
Hy sê, jyre, laat myne man nie doodgaan.
En hy sê dit meer as een keer.
En dit is hoe iemand met depressie per ty keer voel. As jy red is beter vir my om net niehie te wees nie.
Maar, dit beteken nie, dat God jou loosneem.
En dit is wat vir my so mooi uit hierdie verhaal uitstaan.
Ilia is depressief.
Hy wil alleen daar in die woestijn net vergaan.
Maar wat doen God?
[00:13:24] Speaker D: Hy breng voomkoos.
[00:13:25] Speaker A: Hy breng voomkoos! Is daar nie so'n ma ding om te doen, nie?
[00:13:31] Speaker D: Ja!
[00:13:32] Speaker A: Jy kunt as aardse sjoe, jy breng ville ietsie om te eet.
My ma het altijd vir my thee gemaakt, as het slecht gaan met my.
Maar dit vys vir my die tere kant van God.
Disakai, ek weet jy is nie in een goeie plek nie, maar ek gaan nog steeds vir jou zorg.
En, koor daarna, wees God van wie hy is.
Uhm, hy is nie in die aardbeving nie, hy is nie in die vier nie, hy is nie in die, wat was die andere?
[00:14:08] Speaker C: Warrelwind, of?
[00:14:10] Speaker A: Uhm, ja, maar in een aangeval, hy is nie in die groot laad gebeur nie.
Hy is in die sachte wenkie.
So die safte God, wat fyra die hemel uit kon laat neerdal, is ook die God van sachte teerheid, die God wat jy vind in die stilte.
En ek dink, Elea moes gaan stilraak om God sy steem te wor.
En dis hoe hierdie gedeelte vir my inskakel, vir my persoonlik met gebed, is, jy vind goed in die stilte, nie in die garaas, nie.
[00:14:56] Speaker B: Dit is nie nie die stilte wat hier uitkom nie, dit is ook een vraag vir elk een van ons, en ek sê dat van ons het om ons moedig geraak.
Jy het al opvraag gehad wanneer dinge moeilik gaan, en ek krij die volgende uit profete en konings, aan besek patriaag en profete, profete en konings plaats 127.
An elke kind van God, die systeem die die vijand van Sile suksesvol stilgemaak is, word die vraag gerig. Wat maak jy hier?
Ek het jou opdracht gegeen om die hele wereld in te gaan en die evangelie te verkondig, om een volk van die Dag van die Heren voort te brei.
Hoe kom is jy hier?
Wie het jou gestuur?
Baie keer kom ons op plekke waar ons denk ons moet wees. En dis nie eindelijk waar ons behoor te wees nie.
As sy a vaste vertrouwe gehad het en is makkelijk om nou te kijk daarna en om te kijk en te sê, as hy een vaste vertrouwe gehad het, sou hy nooit geheil klop het nie.
Maar, as ek een vaste vertrouwe gehad het, hoe kom jy nie geheil klop?
Selfde ding.
So, ek dink wat ons moet leer ook hier uit die, uit dielie gedeelte uit is, ons gaan nou goed te kom, nou gaan die wees wat hy vir ons gaan sê, ken ma, oké, Jy het van hiely klein mol so op jy berg gemaak, wat eenvoudig opgelost kon geworden door net een paar eenvoudige stappen.
En dis wat ons moet onthou, moet nie gebeur daar loos vir die oorlaasde enie.
As dit kom na jy kant toe, gaan die piek neer en begin om te bid.
En wag vir die antwoord. En dis waar we oor maandagse gedeelte gaan, hoe om daar om jy te werk.
Dit is moeilik soms, wan jy soek onmoeilike antwoord.
Maar die eerlikh nie vom koos, en sê vom ek nie, onmiddellik jou antwoord nie, gaan voor 40 dae nie, wist hy nie. En daar, Eerdskris, hoorde hy die stem van God, en die Godse stem sê vom, so wat maak jy? Maak toekies van God wat hom gestuur het.
Nee, hy was alreeds op pad uit, so God vat van waar hy met hom kan werk.
En, dis die safde met ons, ja maar die eerlikh maak jy net toekies stuur.
Dit was ook nie sy oorspronkelike plan gewees nie.
Maar ek moet dinge gebruik om jou, om jou te laat maak besef, ok maar hier is eindelijk wat nodig is.
[00:17:24] Speaker A: Ja en God werkt met ons in die omstandighede waar hy ons vindt, as ek het zo kan stel.
Hy het nie altyd daarom samen degene geskip nie. Op die keer is het ons, hy is skuld het ons opeindig onder die bese bos.
Maar, God is nog steeds daar. Hy wil jou nog steeds weer terugzit op sy pad en sy plan.
Maar ja, kom ons kyf aan na maandagse gedeelte toe.
[00:17:52] Speaker B: So, hoeveel van jullie het al gebit en dit voel asof dit net nergens in gaan nie? As we dit hier in die sieling vast slaan en niks gebeur verder nie.
En dan kyk jy na bybel belofte soos Matthies 7.47 vragen vir jylle sal gegee word.
En Johannes 5.14 alles wat jylle volgens my wil vraag sal gegee word.
Maar dan bid jy en jy glo het dit gaan gebeur en dit gebeur nie.
Nou hoe werk jy daar mee? Hoe verstaan jy hy die En nu gaan we hier verder aan. En daar is een paar dinge wat genoem is hier in maandagse gedeelte.
En... As ons kyk na die pinte wat gegewe word. Hélie is raad wat ons kan gebruik.
So wanneer ons gebede nie vindig beantwoord word nie.
Eerste ding om te doen, soek na die wol van God, nie jou ei nie.
Matthias 6 vers 10, 1 Johannes 5 vers 14 en ook vers 15.
En dan, let op die ware beweegleders vir jou versoek.
Wan, dis makkelijk moesie ja maak vir God gevra en hy geer dit nie.
Maar, hoe kom het ek daar vir gevra? En, kyk weer na spreekers 16 vers 2 en Jacobus 4 vers 3.
En dan vraag jyself, af of jy moentelik ee trotel sonde heet. En hierdie is nog oos haarde een.
Nou ja, beteken dit nou, God kom in die antwoord nie, want ek het sonde. Ons allemaal het aan sonde. Nee, hoor mooi wat dit is.
Is daar ook iets wat jy weet wat jy van ons slag moet draak, maar dit is nog te gemakkelijk.
En daar kyk jy nou per Salom 66 vers 18, 1 Petrus 3 vers 2 en spreke 15 vers 29.
En dan bly beide in die Heer en in sy woord. Johannes 15, vers 7.
En glo van die lie bid.
Dis by belangrik om dit te doen. Hebrews 11, vers 6. Jakobus 1, vers 6. Markus 11, vers 24.
En Matthies 21, vers 22.
En kyk wat in jou hart aangaan.
Is jy hoogmoedig of is jy nederig? Jakobus 4 vers 6 en 1 Petrus 5 vers 6 weis ons hoekom ons nederig moet wees.
En vol hart en gebed, moet nie oppou net om redde dat dit nie onmiddellik gebeur nie. Gloe dat God het sal doen. 1 Thessalonians 7 vers 5 vers 17 en 18.
En uiteindelik moet ons besef dat God die groter brengkie raak sien, en hy weet wat die beste vir ons is.
Romeine 8, vers 28 bevees zich dit, Ephesius 3, vers 20, en Heremia 29, vers 11 tot 13.
En soms is die antwoord bloot dit wat Paulus ontvang het.
My genade is vir jou genoeg.
So is Het is soms moeilik, want jy vraag vir die ding en jy vraag vir die ding en het gebeur net nie, maar vertrouw Godse plan.
Daar was sy dochterkie gewees, wat achter gekom het, haar oog is bruin, en sy het so graag blau oog gehad het.
Sy het sy hart opnaam, mama, en sy het sê, mama, mama, ek wil blau oog hee. En al waar nie mama kan denk is wel, ek kan dit nie veel verander nie, maar daakse Jesus het die bidda oor.
En sy het bydaar oor en niks gebeur nie, en sy het bydaar oor en niks gebeur nie. En sy is so half mismoedig, maar eerder van die manier het die dinge goed gewerkt en sy het in India opgeeindig in die sendingveld. Maar daar het dinge ook net so moeilik gegaan.
Sy is nou baie ouwer, nog steeds die brein oor en niks wil recht werk nie.
En enigens sit sy binnen in die restaurant, sy is mismoedig en sy bestel voor haar ietsie om te drink en die kom twee manne langs sy en hulle sit en sien sy is beekie mismoedig en vraag vaar, so wat gaan aan?
En sy vertel ons so half en half die story baie voorzichtig oor hoe sy nou kan sê dat sy een christen is, want in India, daar tyd, was nie baar christen nie geweest nie. En die ene hou kyk ons so en hy kyk diep in oor en hy sê vir die ande man, ons kan haar vertrou, sy het brein oor.
So, onvaar, God gaan nie altyd antwoord het wat jy wil heenie.
Hy het reeds dit gegeen wat nodig is vir een groter werk wat hy en plan het vir ons levens. Ons moet nie leer om te vertrou daarop.
[00:22:36] Speaker C: Aitza, nie kyk, die is nogals prachtig.
So, dit bring ons nou na dinsdag toe. Jezus leer ons om te bid.
Ek wil begin graag hierso by Matthäus 6 vers 5 tot 8.
En wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die gefeyndst is nie, want hulle hou daarvan om in die synagogus en op die hoeke van die straten te staan en bid, om dyr mense gesien te word, voorwaar ek sê vir julle, dat hulle hul loon weg het.
Maar jy, wanneer jy gaan in jou binnenkamer, sluit jou door en bid jou vader wat in die verborgene is, en jou vader wat in die verborgene sien, sal jou in die open bar vergelde.
En as jylle bid, gebruik nie een eidele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hylle dink dat hylle deurhul baie woorde verwoorsel word.
Moe dan nie soos hylle word nie, want jyl vader weet wat jylle nodig het, voordat jylle omvra.
Nou sjoe, daie in itself, in my opinie, verg nogals a wekie geloof.
Wan, ja, precies oos wat ons nou gehoor het, jy kan bid en bid en bid, doordat jy blau is, oorals behalwe jy oor, maar jy ga nie nadwendig blau oor kring.
Maar nog steeds, om te bid met die geloof, dat die Heere jou hoor, en dat hy vir jou sal versien
[00:24:06] Speaker A: wat nodig is.
Ja, weet jy, dit is die vertrouwe dat God weet wat jy nodig het.
Want op die keer denk ons ons het dinge nodig wat nie altyd die geval is nie. Dit is so. En dus hoe kom die ding van nie my wil nie my ie wil so belangrijk is? Het
[00:24:31] Speaker C: is wonderlik dat jy nou op die ene raak, want dit is ook wat ek nou in vandag wil aanvat.
Want kyk, die dier het vir ons een by duidelike recept gegee oor hoe om te bid.
Neerhempini. Neerhempini, dit is een recept. So met andere woorde, jy vat die woorde, jy bestudeer dit degelik, en jy verstaan elke reelkie oor hoekoe my daar is, wat dit eindelik vir jou sê.
Soos by virbyld, onse vader wat neemel is, dit is nou waarmee die bidder sy band met die vader van die hele mensdom te keniggewe.
Ja, die lees sê dit bykie snaaks, maar dit gee aarkening basis met wie ek praat.
[00:25:18] Speaker A: Dit is voor ons nie net dat ons erkenning gaan God neem, maar ook dat ons een persoonlijke verhouding met om het. En dit is altijd voor my so mooi hoe Jésus altijd God sy vader neem, want dit is hul echte band.
Dit is
[00:25:42] Speaker C: so, en ons is geloofwegends, ons is aangeneem in Godse familie.
So Jesus' vader is jou vader.
Maar dan gaan ek nou verder.
Laat die koninkryk kom.
Nee, wacht.
Laat die naam geheilig word. So dit is dan die beleidnis dat God heilig is.
En ons word dan geroep om, of nie geroep nie, maar dit is hoe ons dan eerbied en ontzag betoon.
So, elke liewe reelkie van hierdie gebed en luisteraars, asublief, doen een studie op hierdie, maak nota's en dan gang jy in jou binnenkamer in.
Dan speel jy bykie rond met die woorde, jy weet, bou die gebed in hierdie recept, maar verander dit tot jou behoefte. Ja, as jy vandag God wil loof, omdat hy die hemel in die aarde geskip het, en morgen prysie die Heere met volle borst, omdat hy een van jou gebede geantwoord het, ewers in een van hierdie reelkies, van hierdie gebedrecepe, gaan jy die ideale plek vind, om daarin te pas.
En voor jou uitgeveed, dan bid jy, soos jy moet.
Net
[00:27:03] Speaker A: op die punt, ek waardeer dat die lees eerste dan raak, hoe Jesus het glat nie waardeer hoe die wet geleerd is, die skrif geleerd is, gebid het
[00:27:17] Speaker C: nie. O ja, met die lang resultaties.
[00:27:20] Speaker A: Met lang groot woorde en alles net vir syou. Ja.
Gebed is een persoonlijke gesprek.
God word nie gevlaai dir jou mooie woorde nie. Jy kan hulle maar ederhou. En dit
[00:27:38] Speaker C: is ook hoekom Jesus jou in jou binnenkamer inroep.
Wan daarso is dit jou en God.
Dit is nie jou, Petie, Sonny, Janneke, Ossie
[00:27:48] Speaker A: en jou baas nie.
Absoluut.
Absoluut.
[00:27:52] Speaker D: Dis persoonlik.
So, woensdagse gedeelte, bou basis op dunstagse gedeelte, want dis gebruik dunstagse gedeelte om die struktuur van gebed Uit te werk. Nou, die strukteur is een voorstelling, luister oors, nie een tikboks wat jy moet volg nie.
So, wees baie versichtig oor hoe jy die strukteur hanteer, want dit kan baie maklik in
[00:28:31] Speaker A: een tikboks verander. Ja, word vir ruim piep.
[00:28:37] Speaker D: So, boonstigse gedeelte praat hulle oor die strukteur, waar hulle sê, dit is belangrik om die herrit loof te gee, soos wat hulle in Bessalems gelees kan word.
Nou, dit is belangrik om loof te gee aan die herrit, want jowel, hy het hulle gemaakt. Hy het ons gemaakt.
[00:29:07] Speaker A: En daar is so baie dinge wat vir een mens hier kan loof.
Weet jy, ek dink by die keer, ons moet by die meer tyd spender, net om te gaan sitte en denk, hoe het die heren my vandag geseen?
En dan sal jou uitkik op die lewe so my baie meer positief raak.
Ja.
En
[00:29:27] Speaker D: dan volgens die strukteur wat hulle voorgeef, sê dit dat ons moet ons kult belaai en vraag vir vergifnis.
Nou, pa ty keer weet jy nie altyd of jy iets gedoen het wat nou nie moes gebeur het, nie? Of
[00:29:46] Speaker A: pa ty keer het jyd ook iets gedoen die nie weet nie of dit die rechte ding was om te doen, nie? Dit ook.
[00:29:52] Speaker D: Of by die keer, sys, by voorbeeld, as ouwer, word jy só voor hem kwaad vir die kinners. En die bybel sê, volgens Jezus, is dit nie al te my graag om kwaad te word vir geweerde mens.
Ja, maar, by die keer doen die kinders goed en jy word nie kwaad.
Daar is nie altyd een goed genoeg reden vir hoe kom jy kwaad raak vir
[00:30:19] Speaker C: jou kind nie. Ek weet nie. Ek
[00:30:21] Speaker A: weet nie. Of jy vlak van hoed
[00:30:22] Speaker D: in.
As my kind op jy meer gaan skryf, ja sur, dis die mee. Maar as die kind nou per ongeluk sap gemoos het en akra kwaad het te zien dat die quote pas nie by die...
[00:30:40] Speaker C: Ek weet nie, hoelang is jou geduld
[00:30:43] Speaker B: getoets voordaan? Maar ek wil sê by dit, en disom skuldbeleidings belangrik is, is as jy tot die besef kom en het sê vir jou, jy het een fout daar gemaakt, moet nie dan sê, ek gaan volgende keer, ek gaan volgende keer kijk om dit nie weet te doen.
Want, jy gaan dit volgende keer weer doen. Ja. Gaan iedereen op jy knies en sê hierda, ek sikkel hiermee. Ek raak vindig kwaad.
Ek het een gebrek in hiedie... An geduld. An geduld. Help my daarmee. Dit is kultbeleidings.
En, ek denk, hoe meer jy dit gaan begin doen en daarop gaan begin focus, hoe meer gaan die heilige geest begin werk om dit recht te maak.
So skuldbeleidings is ee baie belangrike ding. En die ene een met vergifnis.
Ons amal het iemand om te vergewe.
Neen noodwendig iets wat jy aan die persoon gedoen het nie, maar ook iets wat die persoon aan jou gedoen
[00:31:46] Speaker D: het.
Ja, en bygezien met die skuldbeleidings, as jy onzeker is, is dit ook een goeie ding om vir die heren te vraag, waarheer?
Wees vir my waar ek verkeerd geloof het. Maar daar moet jy vir een rekkie stil wees, so da die herre vir jou kan wees. Dis nie makkelijk nie? Ek het dit al een paar keer gedoen en so... Eeeeee... En
[00:32:13] Speaker A: dan begin jy jou eie goeders ei dink? Ja!
[00:32:17] Speaker D: So... Verra Rikkie, gee die herrik ons om vir jou te kan uitwijs.
En as jy sylf moet vergewe of vraag virgifnis, is dit ook belangrik om te doen. En volgens die strukteer, sê hy ook, na schoolpillerenis en virgifnis, moet ons die versoeken maak. Nou, ons moet ook versichtig wees, wanneer ons versieke maak, dat dit iets is wat ons nodig het, nie ons hartse begeerte nie.
Ek denk die beste beskrywing wat dat kan gee is, gaan lees een bykie oor George Muller. George Muller het een kinderreis begin met netgebeed.
Hy het nie geld gehad nie en hy het ook nooit donaties gevra nie, maar hy het die kinderreise aan die gang gehoud ter gebed. Baie inspirerend! So hy het een verstanduiding gehad van wat nodig is, oor teen oor wat hy graag wil
[00:33:21] Speaker A: hee.
En dit is nie noodwendig dat die mens nie kan vra for die dinge wat jy wil heenie.
[00:33:28] Speaker D: Ja, dit is heel versprekend
[00:33:30] Speaker A: om... Ja, dit is heel versprekend om...
[00:33:31] Speaker D: Ja, dit is heel om... Ja, dit is heel versprekend om... Ja, dit is heel versprekend om... Ja, dit is heel versprekend om... Ja, dit is heel versprekend versprekend om...
[00:33:33] Speaker B: Ja, dit is heel versprekend om... Ja,
[00:33:33] Speaker D: versprekend om... Ja,
[00:33:38] Speaker C: dit is heel versprekend om... Ja, dit is heel versprekend Jawel,
[00:33:42] Speaker B: om... as jy vandag vast wat koos, kom Ja, bie, dan kom jy maar net so raap door,
[00:33:45] Speaker A: jy sits kwart uit vandag. dit is Maar wat ek eindelijk wil sê is, heel jy kan vraag voor dinge wat jy wil hee.
versprekend Dit om... gaan oor, eerstens, wat is jou verwachting? Verwacht jy nou net omdat jy daarvoor gevraagd gaan hieruit krijg?
Maar ook, wat is jou doel met die dinge wat jou graag wil hee?
Sal dit iets wees wat God sal kan verheerlik? Of net iets wat vir jou self kan verheerlik? Ja,
[00:34:16] Speaker D: en dit is ook heel waarschijnlijk wat George Miller geken het.
Inspirerende story. Dan, na dat, volgens die structuur, na dat ons ons versoeken ingezet het, kan ons dankie sê dat die heren ons geseen het met die vermoor om op te staan in die ochende. Of, wat ook al in jou dag gebeur het, een gebed wat beantwoord is, al die dinge
[00:34:45] Speaker A: wat vir jou gevraagd het.
[00:34:47] Speaker D: En beantwoord is, jy kan dankie sê daarvoor.
[00:34:51] Speaker C: In prateke met jou, ek dank u sê, vir sekere gebede waar die Heere nie verweselik het nie.
[00:34:57] Speaker A: Ja, want Bataikir het die Heere een rede daarvoor, en ek dink Bataikir ons vergeet om vir die Heere Bataikir te sê, dank u dat jy nie my gebed beantwoord het nie?
Want, talk jare later kom jy achter hoe kom.
Ja. Soos met haar blau oe. Ek geloof dit was Amy Carmichael, as ek recht onthou. Ja.
Sy mis haar bruin oe, hé.
So ek dink sy kon toe jare later vir jere sê, tankie dat jy nie na 5 jarige my geluister het, hé.
[00:35:36] Speaker D: Ja.
So, dit is die basise strukteur, wat hulle voorgee in die woensdagse deel van die lees, maar as jy nou die strukteur hier en daar ekie verander, of bylaas, of wegvat, of oekal jy nou nodig heet, of
[00:35:55] Speaker A: jy het van iets verget,
[00:35:56] Speaker D: of badeer, of dit, kan jy Anlaas verander soos wat jou gebed nodig het do die dag. Die struktuur is nie om te sê, dit is hoe jy moet bid en basta met die rest nie. Dit is meer van, oorreer, jy sy voorstelling, volg dit, as jy nou nie weet hoe om te bid nie.
Maar onthoudelijk nie, het is een geselskap.
Ek dink,
[00:36:24] Speaker A: dit is vir baie mense moeilik, en ons het na die ander oor gepraat met een groepie, oor hoe nie allemaal wordt geleer hoe om te bid nie. En selfs al het jy daar ook een voorbeeld gehad, dit beteken nie netwendig, jy weet om het zelf te doen nie.
So ek denk, hierdie woensdagse gedeelte is een goeie plek om te begin.
Dit gee jou een afspringpunt en vandaaraf bouw jou verhouding tot dat gebed vir jou gemakkelijk is en tweede nat die eer word. Waar dit is, ek praat met God, hy is my vriend, hy is nie meer vir my een vreemdelang nie. Ja.
Maar ja, ons moet aanbeweeg na Donnerdagse gedeelte toe.
Wat praat oor a jylle paar goed, so ongelukkig kan ons nou nie te lang op alles pandeer nie, maar I vraag ons een paar vraag wat ons dal knetvluchtig kan bespreek.
En hierdie is een wat ek al een paar keer in my leven gehoor het.
Waarom moet ons bid as God al reeds weet wat skoort?
[00:37:41] Speaker D: Voor my sal ek sê, dit is om te kan oosomskeep.
Ofsoes wat ek sal sê in Engels, om te weet.
Kijk,
[00:37:55] Speaker B: an die enis, ek is ouwer, het min of meer ideeën wat my sienkie nodig heet.
Maar dit gaan sekere goed wees wat ek nie onmiddellik gaan versien nie.
Want ek wil hee, hy moet beleer dat hy nodig heet om met my te gesels.
En dis, hoe ek die selte sien wat God doen. Hy kan het onmiddellik van my versien, hy kan sien, das o.
En dan gaan ek jout het wees van, oké, ek hoef nie meer met God te praat nie, want hy gaan ons in alles versien. Ek kan ons teruggaan naar Elijah toe. Hy het alles ontvang.
En nogthans het hy geval.
ons amal gaan in die proces kom, maar hy was bereid gewees met God te praat en om te sê hoe hy voel.
En ek dink nie hy het baie gehou van Godse antwoord wat gekom het toe hy sê van, wat soek je hier nie?
Maar, dit was nodig gewees vir hom om daar in die proces te kom, en soos wat ek kan lees, hy het nog meer dinge gedoen as wat hy kon doen net in die 3,5 jaar.
So, God wil soms sê dat ons op die plek moet kom waar ons kan stilraak en dan met hom gesels sê, oké, ek, ek dink, ek het, ek het die nie nodig.
En laat dan toe dat hy met jou deelsy woord of, wat ook al met tode hy kan werk, met jou gesels en luister na wat hy sê.
Dis nie altyd makklik nie, dis nie altyd lekker nie.
Maar, ons moet daar die afhankelijkheid leer.
[00:39:40] Speaker A: Ja, weet jy, ek dink dit kom vir my neer op een aanhaling wat ly jy uit Steps to Christ uithaal in die les.
Gebed bring nie die heren af, na die aardse dinge van die mens nie, maar neem die mens op na die hemelse dinge van God.
God, ja, hy kom na ons toe, maar in gebed word ons gedagtes verhewe na God toe, na Godse dinge, en sy wil, instede daarvan, dat ons sitte mor in top oor ons probleme, en hoekom kan God dit nie net recht maak nie?
Om na God toe te kom, dat ons gedagtes na hom toe gedraai kan word.
En dan is ons volgende vraag, en ek denk, dit sal iets wees wat ons redelijk makkelijk kan antwoord, waarom moet ons bid als
[00:40:42] Speaker B: alles schipglad verloop?
En dan sê je
[00:40:47] Speaker D: dankie.
Ja, dis wanneer jy kan geloof en prijs en eer gee.
[00:40:56] Speaker C: Ja, die slim mense sê, en ek dink hulle mag ook recht wees, die slim mense sê, sonner moeilike tijde, gaan jy nie weet wat vir hom dankbaar te wees.
So ja, as alles glad verloop, ons kan dankie sê, ons kan dankie totdat ons blauw is.
maar het ons rarige konsep van waarover en hoe dankbaar ons behoor te wees.
[00:41:30] Speaker B: Wel, ek was so dankbaar na die dag, ek moest het in die vrooie ochend, ieders hangt dood af my gesees, en daar net, het is nog pikkie vroeg, daar is ander mense wat slaap. Maar mene, as jy wakker word, en jy sien die goed, en jy ervar, gaat sy goed uit.
Geen uiting daar oor.
Dit is nie altyd die, seker die beste ding om uit die hart op te doen nie, maar, uhm, dit is nodig om Om bewijs te geën dat jy dankbaar is wil variëre doen. Dit is genoeg dat jy nog steeds by my blij is. I just feel like something good is about to happen.
I just feel like something good is on its way.
Dit is goed werk en daarvoor moet jy dus geen dankie sê. So as het goed gaan, sê dankie.
Als het slecht gaan ook.
[00:42:25] Speaker A: Absoluut.
Ongelukkig is ons tijd redelik verstreke, so ek wil net op die laaste vraag die vraag, en ek wil hee jy met ammal kortliks vir my antwoord.
Hoe kan ons na God luister?
Door
[00:42:44] Speaker C: om stil te bly, want daar is pas jy in jou gebed om, weer eens asmental, om stil te raak, so dat jy hier ek kan antwoord.
[00:42:58] Speaker B: Lees nou die... die fyne stemmekie.
Parkeer sê ly dit is jou... jou seste sintaag.
Maar daar sês jy soms, die huilige geest wat bezig is om te praat en vir jou te sê, doen hierdie of doen daardie, wees voortzichtig hiervoor, wees voortzichtig daarvoor.
Het is makkelijk om te sê, ja, dit is in myself wat ek te dingen kan doen of nie kan doen nie.
Maar daar klein stemmieke is nodig en as jy gaan luister daarna, has baie kere wat ek so terugkik, dan syl ek sê, pas laat ek my net gaan luister nie.
Ek wil nie so sê, luister net na my man, hy is altijd reg.
Nice try!
[00:43:46] Speaker D: Maar dit is ook een baie goeie punt wat jy geef.
En Jean het ook een baie goeie punt.
Daar is by die keer een gebeuren waarvan jy nodig heet om stil te wees, so dat God met jou kan praat. En by die keer is dit, sies by voorbeeld, ak as muder, sal ek bid vir my kin is en dan Het ek tyd om te kyk, om ek in een spiel en te kere gaan en te lachen en dat
[00:44:17] Speaker A: is het net so.
[00:44:18] Speaker B: Ach, wauw!
En het soms uit die liefde uit.
Ek sy niet serieus in stoning, kyk wat God antwoord soms der ander mense of der kinnards.
[00:44:34] Speaker A: Maar dis nou juist wat ek wel gesê het. Ja, wat jy gesê het, was grappie, maar das toch waarheid daaran, om... Oké, dalk, raak jy nou stil en jy luister vir Godse stem.
Maar ons eie gedachte praat ook by die keer by hard met ons.
So praat met iemand anders.
krijg een geestelike tweede opening. Moe nie met net enig iemand gaan praat nie.
En krijd ook meer als een van alles wat een baie belangrike en moeilike zaak is.
En dan natuurlijk bitterlijk belangrijk, doen Bible study.
Want God het vir ons een hele boek gegeen oor wie en wat Hij is en hoe Hij optreed.
so gaan soek in sy woord vir die antwoord biddend, want ons eigen gedachte kan ook ons interpretatie verinneweer, so vrouw vir die heilige gees om by jou te wees.
Maar jo, daarmee kom ons by die einde van hierdie weekse les.
Ek glo elkeen van julle het het geniet soos wat ons het.
Ek hoop tenminste so.
En ons hoop dat julle volgende week weesl in skakel vir Samen in die Woord.
Kom ons sluidiekoek.
Onze Heer en Jemels Vader, ons dankie dat ons meer kon leer oor hoe om gebed praktis te beoefen.
Heer, help ons dat ons meer gereelt met Iesel praat, dat ons een verhouding met Iesel kan bou, dat ons Iestemsel leer uitken, soos die skope la herder system ken.
Help ons om elke dag nader aan U te groei, dat ek in U nama leen. Amen.
[00:46:32] Speaker E: Dankie dat jy saam geluister het.
Onthou om elke sabbatogend om 10 uur jou plaaslike 7e dag Adventiste Kerk te besoek en saam die lesstudie te bespreek.
Contact geris Adventiste Wereld Radio Afrikaans by 060-248-1172, ek herhal 060-248-1172 indien jy hulp nodig het om jou naaste kaart te vind of die adres te kry om dit te bezoek.